Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McGregor Blue

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Liesle C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Absolutely wonderful! We thoroughly enjoyed our stay at McGregor Blue. Very comfortable and clean, with all the extras for self-catering. The washing machine and dishwasher were an added bonus! All the air conditioners (during load shedding) and battery-operated fans, and splash pool were very welcome in the 35 degrees heat in January. We also had great service from the local security company who promptly sent out a snake catcher to assist when we spotted 2 Mozambique spitting cobras close to our verandah. The biggest bonus was being able to feed and interact with the local wildlife every day. A truly wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeandri D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gemaklike huis met alles wat nodig is. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles wat nodig is, is in die huis. Die huis is gemaklik en loopafstand van die winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Ideaal uitgelê en toegerus. Baie netjies en skoon. Hoogs aanbeveel! McGregor Blue was baie netjies en skoon. Die huis was gemaklik, ruim en toegerus met als wat mens nodig het, en selfs die paar dinge wat ons vergeet het om te pak. Dit was 'n wonderlike wegbreek in 'n wel verkoelde, pragtige eenheid. Ons sal definitief weer gebruik maak van hierdie akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Goed toegerus en goeie ligging. Ons het baie lekker gebly, die eenheid was baie goed toegerus en gerieflik ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2024

Ons het heerlik gekuier en die diere het dit so opwindend gemaak. Met ons aankoms was alles netjies, die swembad is 'n pluspunt veral in die hitte, miskien dalk net 'n blinder opsit in die hoofbadkamer want 'n mens kan nie stort in die aand met die venster wat oop is nie. Verder het ons heerlik gebly en sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Queeneth M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Moderate It doesn't have a pool, we were bored in that house, at least if they add a pool, it's needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Die huis is baie gerieflik ingerig met alles wat jy kan nodig hê. Baie sentraal geleë, maar steeds stil genoeg vir gereelde wildsbesoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Fantasmagories! So lekker rustig en stil. Elke keer as ek buitentoe gaan is daar 'n ander diertjie of voël om te sien. Die hele atmosfeer is rustig en daar is nie kinders wat gillend rondhardloop nie, ook is daar geen harde musiek en mense nie. Dankie vir die geleentheid om in julle plek te kan ontspan en myself weer te kan charge vir 2023! Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulet L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Baie lekker ontspan. Netjies en goed toegerus. Lekker stoep om op te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2022

Netjies, skoon, goed toegerus en gerieflik! Baie dankie, ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterflystraat 2298, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98dc40250631fdf681f6aebb7c0d513466ed9b902a60f03189bfd651acb8c5bbbf9d9b874971ff197edca7d70cd13f23d0d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 2298 Butterfly Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.34651 31.78172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang