Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McGregor Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Andrea L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

A refined and delightful cottage with a gracious host. McGregor Cottage was a joy to stay in! The best host we've ever had. His attention to detail, efficient service, and little surprises made our stay even better than we'd anticipated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wesley
McGregor Cottage
Thank you for the wonderful review

Viljoen V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ek en my ouers het die verblyf geniet. Dit was die perfekte wegbreek van die "rat race". Dit was heerlik om op die stoep te sit met 'n boek en 'n varsgebakte brood van Café 51. My hondjie ('n pug) het gedink die tuin is die hemel. Daar is interessante plekkies in die hoofstraat, alles binne 'n kort stapafstand. Die cottage is pragtig binne - die gasheer het duidelik baie moeite gedoen om dit lekker en gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wesley
McGregor Cottage
Thank you for the wonderful review

Gc S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly! Baie lekker! Baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wesley
McGregor Cottage
Thank you for the wonderful review.

Kobus E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Gerieflike location, en goeie self catering toegeruste eenheid. Heerlike huis, als wat jy nodig het en naby aan die hoofstraat met restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wesley
McGregor Cottage
Thank you for the wonderful review

Idealette G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Baie lekker huisie. Beautiful little house, gorgeous garden with an extremely modern kitchen and house trimmings. The host was wonderful. I would highly recommend this property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wesley
McGregor Cottage
Many, many thanks for the review. It's an absolute pleasure to have shared the space with you. Looking forward to your next booking. Regards

Alet M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Pragtige kothuis. Die huis is ongelooflik mooi en daar is alles wat nodig is vir 'n perfekte naweek. Ons sal beslis weer daar bly. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wesley
McGregor Cottage
Liewe Alet, Baie dankie vir 'n pragtige resensie. Ek waardeer dit. Ons sien uit daarna om u in die toekoms te huisves. Ps: Die motorafdak gaan hierdie week op. Groete, W

Anzette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

McGregor Cottage was baie goed ingerig en perfekte ligging vir stap na die restaurante. Heerlike, rustige atmosfeer en kan dit aanbeveel! Die Cottage is smaakvol gemeubileer en alles wat nodig is, is beskikbaar in die kombuis! Lekker beddegoed en handdoeke. Die kuier op die stoep met 'n glas wyn en uitsig oor die mooi tuin en berge was waar ons die meeste tyd deurgebring het. Het heerlike brood en kaas gekoop by 51, is saam met die wyn van Lords wines geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wesley
McGregor Cottage
Baie, baie dankie vir die resensie. Dit is 'n absolute plesier om die spasie met jou te deel. Sien uit na jou volgende bespreking ! Groete

Mariska M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Pragtige huisie met 'n wonderlike gasheer. Die McGregor Cottage is 'n pragtige huisie met 'n mooi tuin en 'n heerlike stoep om op te kuier. Wat werklik hierdie kuier besonders lekker gemaak het, was die gasheer wat baie moeite gedoen het om ons welkom te laat voel. Ek sal die plekkie hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wesley
McGregor Cottage
Liewe Mariska, Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ek is so, so bly om te weet dat jy jou verblyf geniet het. Veilige reis, vriendelik groete, W

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 36, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8eb1ebe8c9f346b3739adc6d3592935bb94bdcd64d12c4d8bf1be0741bb0e35c57e64ab7a8b1410dc7f76c7925d1701871a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 36 Church Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.949711572102 19.829248638014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang