Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McLaren Self-catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Rustig en netjies beveel die plek aan. Gansbaai is 'n baie mooi plek en baie walvisse gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Lovely place. Lovely place, safe and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moegamat Sedick C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2022

Disappointing. Showered in cold water due to shower not adjusting. Mini oven couldn't be used. Dirty and rusty. Due to the mattress being an old spring one, I did not have a comfortable sleep. WiFi worked okay and the place is spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lindy N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Beautiful. The house was gorgeous, beds comfortable and everything you needed was there. Host very helpful and friendly. Only problem was the shower which we battled to get to the correct temperature. All in all lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rechel F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

McLaren was a really nice place to stay in and enjoy our little holiday. A safe area, walking distance from the sea, the house was very spacious. We really enjoyed staying there. The people of the house were very nice and very quick to assist. They were not in our space the whole time, we appreciated that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2021

Baie vriendelik gasvrou. Was altyd gou om te help. Die eienaars was net om die draai en was gou by as ons iets wou weet of iets nodig gehad het. Die plek is goed geleë en mens gaan soontoe om te rus. Ons het 5 dae net niks gedoen nie. Die WiFi was goed en die TV kyk was ’n fees. ’n Lekker wegbreekplekkie vir ’n paartjie, dink ek. Ek was saam met my kinders en dit was great.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Valerie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2021

Vriendelike ontvangs en baie netjies en skoon. Dit was so lekker om 'n plek te kry op kort kennisgewing, en dit was bekostigbaar. Dit was skoon en netjies en ons was vriendelik ontvang.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ann V
1 nag
4.0
Feb 2020

Dit was basies net om vir die aand oor te slaap. Die muskiete het ons lewendig opgeëet. Daar was beurtkrag, geen ligte, slegs kerse, wat te gevaarlik is vir as jy aan die slaap raak terwyl dit brand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Gemaklik en skoon! Leigh het ons ontvang en was baie gasvry! Verblyf was skoon en veilig en lekker cosy.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coby S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Ek het die akkommodasie geniet. Dit was nie die laaste keer dat jy my gesig sal sien nie - ek sal my vriende aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 129, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5210f822b7788ea1a16c8ebe9766c6bba254ef8ed3298a4d8daf4d85947876d884d1ca09520f35b122c48cdea3e63104dfaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 129 Main Road De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.563231219354 19.358285301112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang