Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McLeod's Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Claire C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome. It was a perfect cottage for us four ladies. Spacious, clean and everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gianluca
McLeod's Cottage
Thank you so much, it was a pleasure hosting you!

Hughkeisha N
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Wonderful. It was 100% recommend it to others, and would certainly go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrismaré K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Perfekte verblyf. Als wat ons nodig gehad het en presies soos geadverteer. Baie dankie dat julle ons so welkom laat voel het. Sal vir seker weer by die akkommodasie bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gianluca
McLeod's Cottage
Thank you so much, it was a pleasure hosting you and your family!

Janie-elizabeth D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Heerlik en gerieflike akkommodasie wat ek definitief weer sal benut. Baie lekker en het alles wat mens nodig het. Spasie vir ons twee seuntjies (3 en 5) om rond te hol en die klimraam is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Jacobus (johnny) V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

2 nagte se lekker ontspanne atmosfeer met alles soos gespesifiseer in die advertensie. Goeie ontvangs met 'n skoon en volledige blyplek. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kotie U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Waarde vir geld! Dit was so lekker by McLeod's Cottage! Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad, dit was veilig en die kinders het die oop area so baie geniet! Alles is netjies en skoon! Ek sal verseker weer daar bespreek en beveel McLeod's Cottage aan vir enige een wat Kaap toe reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gianluca
McLeod's Cottage
Thank you so much! It was a joy hosting you.

Rachel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Beste. Die eienaars was baie vriendelik, het ons so baie laat welkom voel, ons kon kuier en onsself geniet. Die plekkie is so netjies en baie goed gemeubileer. Beslis 'n 10/10 van my af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gianluca
McLeod's Cottage
Baie dankie Rachel, ons hoop om julle binnekort weer te sien, hopelik wanneer die son uit is & dit nie so koud is nie. Liefde, groete. Elmarie

Britney W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Would recommend! The rooms were clean, very comfortable, and everything was amazing overall. They went over and beyond to help make our stay enjoyable. I highly recommend this hotel to anyone visiting Somerset West.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Heerlik, vars en netjies. Ouma en Oupa moes kleinkinders oppas en die plek het die hele naweek sommer baie gemaklik gemaak. Als wat jy benodig is daar! En bonus is die klimraam en swaaie. Die gasvrou het vir hulle en ons baie tuis laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gianluca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R975
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mcleodstraat 20, Stuart's Hill, Somerset Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA637a995fad94ef9d08ff010b3bacdd896ee5811f3670e2b7e55f2764a6db635d04992d68372bd893c1aa50fe82568848799b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 20 McLeod Street Stuart's Hill 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074715947116 18.849881742328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang