Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McLeod's Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gianluca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir McLeod's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Claire C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire C

Awesome.

It was a perfect cottage for us four ladies. Spacious, clean and everything we needed.

McLeod's Cottage se terugvoer

Thank you so much, it was a pleasure hosting you!

McLeod's Cottage
Hughkeisha N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hughkeisha N

Wonderful.

It was 100% recommend it to others, and would certainly go there again.

Chrismaré K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismaré K

Perfekte verblyf.

Als wat ons nodig gehad het en presies soos geadverteer. Baie dankie dat julle ons so welkom laat voel het. Sal vir seker weer by die akkommodasie bly!

McLeod's Cottage se terugvoer

Thank you so much, it was a pleasure hosting you and your family!

McLeod's Cottage
Janie-elizabeth D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janie-elizabeth D

Heerlik en gerieflike akkommodasie wat ek definitief weer sal benut.

Baie lekker en het alles wat mens nodig het. Spasie vir ons twee seuntjies (3 en 5) om rond te hol en die klimraam is 'n bonus.

Johannes Jacobus (johnny) V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Jacobus (johnny) V

2 nagte se lekker ontspanne atmosfeer met alles soos gespesifiseer in die advertensie.

Goeie ontvangs met 'n skoon en volledige blyplek. Goed toegerus.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kotie U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie U

Waarde vir geld!

Dit was so lekker by McLeod's Cottage! Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad, dit was veilig en die kinders het die oop area so baie geniet! Alles is netjies en skoon! Ek sal verseker weer daar bespreek en beveel McLeod's Cottage aan vir enige een wat Kaap toe reis!

McLeod's Cottage se terugvoer

Thank you so much! It was a joy hosting you.

McLeod's Cottage
Rachel B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel B

Beste.

Die eienaars was baie vriendelik, het ons so baie laat welkom voel, ons kon kuier en onsself geniet. Die plekkie is so netjies en baie goed gemeubileer. Beslis 'n 10/10 van my af.

McLeod's Cottage se terugvoer

Baie dankie Rachel, ons hoop om julle binnekort weer te sien, hopelik wanneer die son uit is & dit nie so koud is nie.
Liefde, groete.
Elmarie

McLeod's Cottage
Britney W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Britney W

Would recommend!

The rooms were clean, very comfortable, and everything was amazing overall. They went over and beyond to help make our stay enjoyable. I highly recommend this hotel to anyone visiting Somerset West.

Amelia D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia D

Heerlik, vars en netjies.

Ouma en Oupa moes kleinkinders oppas en die plek het die hele naweek sommer baie gemaklik gemaak. Als wat jy benodig is daar! En bonus is die klimraam en swaaie. Die gasvrou het vir hulle en ons baie tuis laat voel!

Jeán J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeán J

Perfekte ligging, privaat, uiters skoon en netjies. Pragtig versier.

Baie tevrede. Ons sal definitief weer daar bespreek.

McLeod's Cottage se terugvoer

Thank you! It was a pleasure hosting you and your family.

McLeod's Cottage
Zéza O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zéza O

Lovely accommodation and very clean.

Elmarie is a very gracious hostess. We enjoyed our stay very much.

McLeod's Cottage se terugvoer

Thank you very much, it was great hosting you.

McLeod's Cottage
Denise B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese plekkie. Hartsmense.

Ek en my man en seuntjie het 'n veilige, netjiese, kindervriendelike plekkie gesoek vir een aand. Met aankoms was ons met ope arms ontvang. Plek was verskriklik baie netjies en het meer as ons verwagtinge oortref.

Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R975
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mcleodstraat 20, Stuart's Hill, Somerset Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA637a995fad94ef9d08ff010b3bacdd896ee5811f3670e2b7e55f2764a6db635d04992d68372bd893c1aa50fe82568848799b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 20 McLeod Street Stuart's Hill 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074715947116 18.849881742328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang