Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McLeod's Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mcleodstraat 20, Stuart's Hill, Somerset Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

McLeod's Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die kothuis is langs die hoofhuis in Stuart's Hill geleë met sy eie privaat ingang, rustige tuin en veilige parkeerplek agter outomatiese hekke. McLeod's Cottage is in die hartjie van Somerset-Wes geleë, omring deur bome, die Helderberge en die Atlantiese Oseaan.

Die oopplan-kothuis is smaakvol gemeubileer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, 4-plaatstoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ketel, broodrooster en 'n buitebraai-area.

Bykomende kenmerke sluit in 'n sitarea met 'n buite-patio en braai, oerwoudgimnasium vir kinders, onbeperkte WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax.

Somerset-Wes is die ideale ligging vir verblyf in Kaapstad. Dit is 'n rustige toevlugsoord van die gewoel met talle gholfbane, voetslaan- en bergfietsroetes op jou voorstoep, om nie eers te praat van van die beste branderplankryplekke en sonsondergange wat Kaapstad kan bied nie. McLeod's Cottage is ook enkele minute van van die bekendste wynlandgoedere in Suid-Afrika af. Kaapstad Internasionale Lughawe is 31 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Claire C
Saam met vriende
5.0
Awesome. It was a perfect cottage for us four ladies. Spacious, clean and everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Hughkeisha N
5.0
Wonderful. It was 100% recommend it to others, and would certainly go there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Chrismaré K
Gesin met tieners
5.0
Perfekte verblyf. Als wat ons nodig gehad het en presies soos geadverteer. Baie dankie dat julle ons so welkom laat voel het. Sal vir seker weer by di...
Sien meer
Mei 2024
Kotie U
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld! Dit was so lekker by McLeod's Cottage! Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad, dit was veilig en die kinders het die oop area so baie ...
Sien meer
Okt 2023
Rachel B
Gesin met klein kinders
5.0
Beste. Die eienaars was baie vriendelik, het ons so baie laat welkom voel, ons kon kuier en onsself geniet. Die plekkie is so netjies en baie goed gem...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gianluca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mcleodstraat 20, Stuart's Hill, Somerset Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink McLeod's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mcleodstraat 20, Stuart's Hill, Somerset Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA637a995fad94ef9d08ff010b3bacdd896ee5811f3670e2b7e55f2764a6db635d04992d68372bd893c1aa50fe82568848799b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 20 McLeod Street Stuart's Hill 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074715947116 18.849881742328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang