Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Me Gustas Tu

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lynette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Pragtige gerieflike verblyf in Langebaan met die see en restaurante stapafstand. Die eienaars was gasvry en het omtrent die rooi tapyt vir ons oopgerol! Die wasmasjien was 'n groot bederf in 'n stil, rustige area. Daar was meer as wat ons nodig gehad het in 'n pragtige deel van die huis. Ons voertuig was in die garage geparkeer. Dit is baie veilig geleë. Ek kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Lynette, dankie vir die uitstaande resensie, ons waardeer dit ten hoogste. Neleen.

Hendrie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker ontspannend. Baie lekker gebly en sentraal geleë. Skoon akkommodasie en vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hendrie, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten hoogste.

Portia H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

An unexplainable quietness that blocks out the noise when needed. It was quiet and very peaceful, which is what I needed after losing my mum in the same week of our stay. The blinds in the dining room could not close, and we felt a little exposed, especially at night. In our home, we close all the blinds at night, thus it felt strange to have open blinds. The owner advised that the blinds were on a maintenance schedule for repair the following week.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Portia, many thanks for the good review, it is highly appreciated by me. The blind was fixed last week. Neleen.

Tobie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Beautiful view. We enjoyed our weekend away. Lovely apartment with a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Tobie, many thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Kesia, thanks for the good review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Matty B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Huis weg van die huis. Gert en Neleen het ons so vriendelik ontvang ons het soos ou vriende gevoel wat tuis gekom het. Die woonstel was ruim, skoon en netjies. Die wasmasjien en skottelgoedwasser was 'n groot bederf. Die uitsig vanaf die stoep is asemrowend, Langebaan het van die mooiste sonsondergange. Hoewel die woonstel op die eienaar se perseel is, het ons nie eens van mekaar geweet nie. Ons sal Me Gustas Tu beslis aanbeveel. Dankie, Gert en Nelleen, sien julle voorwaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Matty, dankie vir die wonderlike uitstekende resensie, dit help ons geweldig baie om nuwe gaste te bekom deur middel van die webwerf, ons waardeer dit ten hoogste, sien julle asap. Groete Neleen & Gert.

Estelle A
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Aangename verblyf in 'n perfekte blyplek. Sien julle weer. Puik verblyf. Netjiese ruim plek. Lieflike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Estelle, dankie vir die uitstaande resensie, dit word hoogs waardeer omdat dit ons help om nuwe gaste te ontvang. Neleen.

Cornelius T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties en aangenaam. Dit was fantasties en die gasvryheid was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten harte.

Nicolette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Puik diens. Beslis waarde vir jou geld. Dankie Neleen vir jou gasvryheid. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Nicolette, dankie vir die uitstaande resensie, ek waardeer dit ten harte. Neleen.

Christie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Our stay was safe, we liked the apartment, beautiful area, nice beaches, etc. Me and my wife are pensioners. The host was helpful and friendly. The apartment was just nice. When God allows us the opportunity, we will certainly book again if it fits our budget.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Christie, thank you for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightman-straat 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c64f6a26093e80700df378394461043b51816aa4a5aa6d61f9ecdcec159603cb81bd1535ddeccbc8f2ebe7a29262ec6e88b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R690 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 26 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.0957022 18.0345348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang