Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Me Gustas Tu

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carevia C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

The break I NEEDED and GOT ! Our stay was nothing short of AMAZING! From check in to check out! Our hostess Neleen has made sure since the check-in that we were made to feel welcome and gave us all the tips we needed around the place even for going home she has made sure she gives us the most efficient route. The place itself, the pool, the house, and the setup were amazing and beyond value for money. I'd recommend this place and say this describes the service we want all our guests to experience. You were made for this Neleen!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
! Carevia, what a review, thanks it is highly appreciated by me. Neleen.

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heleen is baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer bespreek. Die eenheid is baie ruim, gerieflik en uiters skoon. Hartlike warm ontvangs met aankoms en gedurende die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Johan, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Neleen.

Haylene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

A perfect getaway. Alles was awesome. Met ons aankoms het ons reeds gemaklik gevoel. Woonstel was netjies. Pragtige uitsig. Kids het hulle baie geniet. Eienaars baie vriendelike mensies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Haylene, dankie vir die besondere resensie, ek waardeer dit opreg. Neleen.

Michelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantasties. Ons het absoluut lekker gekuier. Dit was absoluut 'n huis weg van die huis. Gasvrou is 'n juweel en is vriendelik en behulpsaam. Plekkie is goed toegerig en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Michelle, dankie vir die uitstaande resensie, dit word ten hoogste waardeer. Neleen.

Valerie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Waardeur vir geld, goeie ligging. Naleen was baie goeie gasvrou en vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Valerie. Dankie vir die uitstaande resensie, ek waardeer dit ten harte. Neleen.

Heinrich H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie vriendelike gasvrou, eenheid silwerskoon! Heerlik gekuier. Baie lekker! Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Heinrich, baie dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Neleen.

Raydeen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very cozy place. The host was very kind and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Raydeen, many thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Taryn Lee N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Beautiful, serene, affordable, friendly. We had a wonderful stay at this accommodation! The owners were incredibly kind and welcoming, making us feel right at home from the moment we arrived. The house itself was spotless, neat, and thoughtfully maintained, which really added to the comfort of our stay. It was also very affordable, offering great value for the quality provided. I would definitely recommend this place to anyone looking for a comfortable and pleasant stay, and I would happily return in the future! Thank you for sharing your home .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Taryn Lee. Wow, what a nice review. Thanks for the outstanding review; it is highly appreciated by me. Neleen.

Shasveer R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Would definitely be visiting again. It was really amazing. The host was super kind and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Shasveer, thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Whitney T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Amazing. It was fantastic! We had an awesome time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neleen
Me Gustas Tu
Hallo Whitney, many thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightman-straat 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c64f6a26093e80700df378394461043b51816aa4a5aa6d61f9ecdcec159603cb81bd1535ddeccbc8f2ebe7a29262ec6e88b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R805 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 26 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.0957022 18.0345348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang