Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Me Gustas Tu

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 87 resensies vir Me Gustas Tu
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lynette V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Pragtige gerieflike verblyf in Langebaan met die see en restaurante stapafstand.

Die eienaars was gasvry en het omtrent die rooi tapyt vir ons oopgerol! Die wasmasjien was 'n groot bederf in 'n stil, rustige area. Daar was meer as wat ons nodig gehad het in 'n pragtige deel van die huis. Ons voertuig was in die garage geparkeer. Dit is baie veilig geleë. Ek kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie!

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Lynette, dankie vir die uitstaande resensie, ons waardeer dit ten hoogste. Neleen.

Me Gustas Tu
Hendrie G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrie G

Lekker ontspannend.

Baie lekker gebly en sentraal geleë. Skoon akkommodasie en vriendelike gasheer en gasvrou.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hendrie, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten hoogste.

Me Gustas Tu
Portia H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia H

An unexplainable quietness that blocks out the noise when needed.

It was quiet and very peaceful, which is what I needed after losing my mum in the same week of our stay. The blinds in the dining room could not close, and we felt a little exposed, especially at night. In our home, we close all the blinds at night, thus it felt strange to have open blinds. The owner advised that the blinds were on a maintenance schedule for repair the following week.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Portia, many thanks for the good review, it is highly appreciated by me. The blind was fixed last week. Neleen.

Me Gustas Tu
Tobie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie S

Beautiful view.

We enjoyed our weekend away. Lovely apartment with a beautiful view.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Tobie, many thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me.
Neleen.

Me Gustas Tu
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Matty B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty B

Huis weg van die huis.

Gert en Neleen het ons so vriendelik ontvang ons het soos ou vriende gevoel wat tuis gekom het. Die woonstel was ruim, skoon en netjies. Die wasmasjien en skottelgoedwasser was 'n groot bederf. Die uitsig vanaf die stoep is asemrowend, Langebaan het van die mooiste sonsondergange. Hoewel die woonstel op die eienaar se perseel is, het ons nie eens van mekaar geweet nie. Ons sal Me Gustas Tu beslis aanbeveel. Dankie, Gert en Nelleen, sien julle voorwaar weer.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Matty, dankie vir die wonderlike uitstekende resensie, dit help ons geweldig baie om nuwe gaste te bekom deur middel van die webwerf, ons waardeer dit ten hoogste, sien julle asap. Groete Neleen & Gert.

Me Gustas Tu
Estelle A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle A

Aangename verblyf in 'n perfekte blyplek. Sien julle weer.

Puik verblyf. Netjiese ruim plek. Lieflike eienaars.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Estelle, dankie vir die uitstaande resensie, dit word hoogs waardeer omdat dit ons help om nuwe gaste te ontvang. Neleen.

Me Gustas Tu
Cornelius T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius T

Fantasties en aangenaam.

Dit was fantasties en die gasvryheid was baie aangenaam.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten harte.

Me Gustas Tu
Nicolette A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette A

Puik diens. Beslis waarde vir jou geld. Dankie Neleen vir jou gasvryheid.

Ons het baie lekker gebly.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Nicolette, dankie vir die uitstaande resensie, ek waardeer dit ten harte. Neleen.

Me Gustas Tu
Christie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S

Our stay was safe, we liked the apartment, beautiful area, nice beaches, etc.

Me and my wife are pensioners. The host was helpful and friendly. The apartment was just nice. When God allows us the opportunity, we will certainly book again if it fits our budget.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Christie, thank you for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Linzi C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linzi C

Awesome weekend.

Awesome weekend away, amazing sunset on both nights. Me Gustas Tu is perfect for a weekend away.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Linzi, thank you for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Johan C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Fantasmagories.

Kuier was top uit. Beste.

Me Gustas Tu se terugvoer

Johan, dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit ten harte, sien julle weer somertyd. Neleen & Gert.

Me Gustas Tu
Kirisha J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirisha J

Ongelooflike naweek.

Een baie lekker rustige vakansie ooit. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, Neleen en Gert, was die beste deel van alles. Ons was hartelik verwelkom en het ons onmiddellik tuis laat voel en baie veilig. Die plek het ook aan al ons vereistes voldoen en soveel meer. Ek sal Me Gustas Tu hoogliks aanbeveel aan enige gesin of paar wat 'n rustige en veilige wegbreek nodig het. Dit lyk ook presies soos in die fotos, geen misleiding nie.

Me Gustas Tu se terugvoer

Kirisha, wat 'n wonderlike, uitstekende resensie! Ons waardeer dit ten hoogste en opreg. Hoop ons sien julle weer gou. Dankie, Neleen & Gert.

Me Gustas Tu
Carmen D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen D

Relaxing stay!

Thank you to our hosts for the very warm welcome and for being such great hosts. We loved everything about the accommodation and had so much privacy. Will definitely recommend your place. Thank you.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Carmen, thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Philip E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip E

Excellent.

Our stay was excellent. We enjoyed the place. Fully fitted. Clean and neat.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hello Philip, thanks for the outstanding review, it is highly appreciated. Hopefully, we see you soon. Neleen.

Me Gustas Tu
Analia A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analia A

Uitstekende perfekte verblyf. Sal definitief aanbeveel vir enige een.

Uitstekende vakansie gehad. Mees wonderlike, vriendelikste gasvrou wat ek nog ooit ontmoet het, het ons sommer welkom laat voel en of ons haar al jare ken. Gert, die gasheer, is baie vriendelik en bedagsaam. Dit is die skoonste, veiligste en rustige plek. Alles was perfek en uitstekend. Dankie vir 'n wonderlike verblyf. Sal definitief weer terug gaan.

Me Gustas Tu se terugvoer

Amalia, dagse. Dankie vir die uitstaande, besonderse resensie. Ons waardeer dit ten harte en opreg. Ons hoop ons sien julle weer so gou as moontlik. Neleen & Gert.

Me Gustas Tu
Vivien O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien O

Fantasies.

Ja, definitief. Alles was perfek gewees.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Vivien, dankie vir die uitstaande resensie, ek waardeer dit ten harte. Neleen.

Me Gustas Tu
Paul N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul N

Fantastic holiday and really a great place to stay.

The hospitality and stay was great. The unit was spotless and had all the comfort and facilities one could wish for. Will definitely use again when going to Langebaan.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Paul, thank you for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Hopefully, you will book again with me as soon as possible. Neleen.

Me Gustas Tu
Selesta P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selesta P

Rustig en stil net wat die siel nodig het.

Neleen het ons so mooi ontvang, wat 'n lieflike vrou. Alles was perfek, skoon, gemaklik, ons het tuis gevoel daar. Gert is ook 'n baie aangename mens, sag en tog so bedagsaam.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Selesta. Yoh, dankie vir die uitstaande resensie, dit word hoogs waardeer deur ons. Ons hoop om julle gou weer te sien. Neleen en Gert.

Me Gustas Tu
Vivienne P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne P

Dit was uitstekend.

Jy sal nêrens meer tuis voel as by die plek nie. Jy sal definitief jou verblyf terdeë geniet.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Vivienne. Baie dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Hoop ons sien julle gou weer. Neleen.

Me Gustas Tu
Thelecia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelecia J

Gasvrou het gehelp met bagasie, altyd beskikbaar, vriendelik. Sal enige tyd weer gaan.

Dit was besonders. Alles was perfek vanaf aankoms. Hartlik gegroet die plek, puik netjiese dekor en mooi uitsig.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Thelecia, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Neleen.

Me Gustas Tu
Herman P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P

Fantastiese fasiliteite en hartelike ontvangs van mense georieenteerde mense.

Verskriklik lekker!

Me Gustas Tu se terugvoer

Herman, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Hoop ons sien julle binnekort weer. Neleen.

Me Gustas Tu
Antoinette O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O

The hosts are very friendly and accommodating.

Comfortable with everything in place to enjoy your holiday.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Antoinette, thank you for the outstanding review. It is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Louise G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Wonderful loved it.

Host was amazing. Such nice accommodation would definitely go back.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hello Louise, thank you for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Benicia B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benicia B

Uitstekend.

Ons naweek was regtig baie lekker en die kliëntediens 10/10.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Benicia, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit opreg. Neleen.

Me Gustas Tu
Cuan R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cuan R

The stay was amazing and so were the hosts.

The welcome was amazing, Neleen made us feel right at home like it was our own home. Gave us a good thorough explanation of where everything is and also told us about the surroundings from the beach to the restaurants, etc. I would definitely recommend to anyone and everyone.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hello Cuan. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Jackie A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie A

Enjoyable.

It was lovely but could have done with a fan or aircon as super hot.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Jackie. Thanks for the review, Neleen.

Me Gustas Tu
Melonie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melonie P

Excellent, beautiful, everything we needed.

Beautiful place. Excellent host, everything was in order. Excellent communication. Will definitely visit again in the future.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Melonie, thank you for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Ryan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan M

Excellent.

Very very nice, quiet and secure. The host was extremely nice and humble. On arrival we were received with so much love like we knew each other for years. Thank you for the awesome experience.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Ryan, thank you for the outstanding review. It is highly appreciated. Neleen.

Me Gustas Tu
Anne-micke W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-micke W

Pragtige uitsig, vriendelike gasheer, heerlike area.

Beslis. Die plek was skoon en voldoende. Het alle gereedskap in die kombuis gehad soos nodig.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Anne-Micke, dankie vir die resensie, ek waardeer dit. Neleen.

Me Gustas Tu
Brian M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian M

Phantasmagoric. It's been a long time since I washed like this!

A place in a spectacular setting became like it was our own holiday house. A home. Loved the hosts who made the trip enjoyable through kindness and friendliness. Loved the stay. Wish it was longer.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Brian, thank you for the good review, it is appreciated. Neleen.

Me Gustas Tu
Greg N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg N

Spectacular stay, will visit again.

Nothing short of amazing, the apartment was fantastic with breathtaking views, and extremely clean. The host was lovely too!

Me Gustas Tu se terugvoer

Greg, thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Jemina G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemina G

We had an amazing time.

I would definitely go back again. You are definitely the best host ever. I would recommend this place anytime to anyone.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Jemina. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Juanne W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanne W

Absolutely perfect.

Beautiful apartment with absolutely every requirement available at an arm's length. Super safe parking behind a garage door was a bonus. The host, Neleen, is an absolute darling and made sure our stay was comfortable and enjoyable. Could not have asked for more.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Juanne. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Vivienne P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne P

Uitstekende diens.

Dit was ons tweede keer by Me Gustas Tu en dit was soos om by ou vriende te kuier. Dit is veilig, gerieflik en jy het niks nodig nie. Ons het dit baie geniet. Dankie.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Vivienne. Baie dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit opreg. Ons sien uit na julle volgende besoek. Neleen.

Me Gustas Tu
Beulah F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah F

Dit was asemrowend.

Ek het die plek se uitsig baie geniet. Die rustigheid was perfek.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo, baie dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit op reg. Neleen.

Me Gustas Tu
Mary V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary V

Wow en weer wow.

Neleen was a gasvrou duisend. Sy het ons baie welkom laat voel. Sy is funny en baie down to earth. Ons het onmiddelik van haar gehou. Ek gee haar gasvryheid 10 uit 10. Sal ek enige oomblik weer kom kuier met vriende. Dit het alles wat mens nodig wil hê. Die plekkie is mooi skoon. Die uitsig is asemrowend. Die voëls se gesang is so mooi en rustig. En die baie nessies. Wow. Ek en my man het ons tydjie baie geniet. Baie dankie Neleen en haar eggenoot. Julle is tops.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Mary, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit opreg. Neleen.

Me Gustas Tu
Leon L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Absoluut eerlik en vriendelik!

Het baie tuis gevoel, ons soort mense, sal definitief weer gebruik maak van hulle!

Me Gustas Tu se terugvoer

Dagse Cecilia. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten harte. Sien julle hopelik binne kort. Neleen

Me Gustas Tu
Octavia D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Octavia D

Home away from home.

Words cannot describe. Everything was perfect, including the host and her family.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Octavia, thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Bridgette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette B

Fantasties met die sprakelende, vriendelike gasvrou ,wie kan kla?

Hartlike verwelkoming , uitstekende diens, die heel beste Neleen, kan nie genoeg dankie sê vir alles, en ook u ander familie. Sal gou-gou weer kom kuier. Alles was 100% en geen klagtes, dankie dat ons en veral ek in die tyd wat ons deurmaak met julle kon spandeer, dit word hoogs op prys gestel.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Bridgette. Baie dankie vir die uitstekende resensie, dit word hoogs waardeer deur my. Neleen.

Me Gustas Tu
Sakkie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B

Baie netjies en skoon.

Die ontvangs deur Neleen en Gert was ongelooflik. Gasvryheid uit die boonste rakke. Eenheid beskik oor alles wat mens benodig. Daar is selfs 'n wasmasjien en droeër. Die eenheid is skoon en baie netjies.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Sakkie. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer op reg. Neleen.

Me Gustas Tu
Deon B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Puik en netjies.

Gul ontvangs deur Neleen en Gert. Sal definitief aanbeveel.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Deon. Baie dankie vir die wonderlike resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Hoop volgende keer kan ons meer kuier. Neleen.

Me Gustas Tu
Danie F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Ons was behandel soos familie.

Hulle was ongelooflik hulpvaardig. Baie netjies gewees. Sal glad nie op 'n ander plek bly nie. Dis lekker mense om mee te kuier.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Danie. Dankie vir die uitstaande resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Sien julle binnekort. Neleen.

Me Gustas Tu
Ncumisa K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncumisa K

Everything was in order my kinds enjoyed and hope to come back in summers.

The only problem was loadshedding of which no one has control over it. Thanks Neleen and family.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Ncumisa, thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Jade K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade K

Friendly hosts and an awesome space and view.

We had a super time at Me Gustas Tu, the space is great. Neleen has thought of everything and is very friendly and super accommodating. We couldn't have asked for anything more.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Jade, many thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Josef L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef L

Baie aangenaam.

Plek is baie ruim en netjies en het alles in wat nodig is. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Eenheid het see-uitsig.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Josef. Dankie vir die uitstekende resensie, dit word hoogs waardeer deur my. Neleen.

Me Gustas Tu
Anthea D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea D

Value for your money.

Very nice and cosy place.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Anthea. Thanks for the good review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Cecelia H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia H

Dit was van bo gehalte.

Neleen is tops, die beste gasvrou ooit. Help sommer met jou bagasie ook. Jy voel sommer tuis.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Cecelia. Dankie vir die uitstekende resensie, dit word hoogs waardeeer deur my. Neleen.

Me Gustas Tu
Dylon D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylon D

It's definitely value for money.

The owner made us feel at home from the moment we arrived. Never have I met such a kind and loving person.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hello Dylon. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Lisa C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C

Perfect and amazing.

We were very happy with the place and will definitely be coming back.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Lisa. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated. Neleen.

Me Gustas Tu
Hannes T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes T

Baie rustig en lekker.

Netjiese plekkie en waarde vir geld. Vriendelike eienaar wat mens baie welkom laat voel. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand wat Langebaan besoek.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Hannes. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit opreg, kom kuier weer. Neleen.

Me Gustas Tu
Vivienne P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne P

Uitstekend.

Die woonstel was silwerskoon en daar was alles wat ons benodig het. Neleen was 'n goeie gasvrou en ons sou graag langer wou bly.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Vivienne. Baie dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit, kom kuier weer. Neleen.

Me Gustas Tu
Sone D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone D

Bitter lekker.

Baie lekker warm atmosfeer. Als bekikbaar in die plekkie. Genoeg ruimte vir almal.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Sone. Dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit , kom kuier weer. Neleen.

Me Gustas Tu
Bongi M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongi M

Value for money.

Friendly, bubbly owner, it felt like we knew her for many years. Beautiful check-in, beautiful establishment, neat and has all the necessities required for a self-catering accommodation. Very friendly manager, we were looked after very well. Definitely coming back.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Bongi. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Please come and visit us again in near future. Neleen, Me Gustas Tu.

Me Gustas Tu
Roland D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland D

Toonkrul lekker.

Neleen is die gaafste gasvrou wat ons al ontmoet het. Die ontvangs was warm en baie vriendelik. Ons het onmiddelik tuis gevoel. Die wooneenheid is netjies, skoon en baie goed toegerus. Die uitsig vanaf die balkon is pragtig en die winkels, bank, restaurante en hoofstrand is net om die draai. Ons kan Me Gustas Tu (I like you) beslis aanbeveel en sal beslis weer daar gaan kuier.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Roland.
Baie dankie vir die fantastiese resensie, ek waardeer dit opreg. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Neleen

Me Gustas Tu
Karsten B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karsten B

Fantastic holiday destination!

What a fantastic place to stay. The host is very friendly and helpful. We were completely happy with the accommodation, it stands leagues above other options. There is lots of space inside and storage more than enough with the numerous cupboards. Everything you need is provided and the view over the lagoon is stunning. My wife and I highly recommend this beautiful place. We will most certainly be coming back again.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Karsten. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Heila R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila R

Ons kuier was heerlik, rustig en met die mooiste uitsig!

Lieflike gasvrou! Sy was gereed om ons met enigiets te help. Ons is baie vriendelik verwelkom. Ons kuier was net te kort. Pragtig, netjies en skoon verblyf!

Me Gustas Tu se terugvoer

Heila dagse. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer die opreg. Neleen.

Me Gustas Tu
Angeline B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline B

Lekker rustig, baie mooi netjies en skoon.

Noleen, die gasvrou, was baie vriendeik. Die plek is veilig en skoon. Goeie ligging. Baie mooi see-uitsig. Swembad is veilig toegemaak. Baie lieflike plekke. Sal beslis weer gaan!

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Angeline. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit. Neleen.

Me Gustas Tu
Charl T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl T

Sal beslis weer daar oorbly.

Elke sent die moeite werd. Ek beveel die gastehuis ten sterkste aan.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Charl. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit. Neleen.

Me Gustas Tu
Zelda L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda L

Beste blyplek in Langebaan.

Neleen het uit haar pad gegaan om in welkom te laat voel. Selfs gehelp met ons bagasie. Plekkie is baie mooi, alles wat mens nodig het is daar. Ons sal definitief weer bespreek daar.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Zelda. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit. Neleen.

Me Gustas Tu
Lamishia A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamishia A

Waarde vir jou geld. Baie rustig en aangenaam.

Neleen jys 'n ster. Dankie vir die warm welkom. Jyt ons baie tuis laat voel. Jou plek is baie nice ingerig. Cosy. Ons sal definitief weer kom kuier.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Lamishia. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit opreg. Kom kuier weer. Neleen.

Me Gustas Tu
Karen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Lekker rustige verblyf op sy beste.

Wat 'n ongelooklike ervaring was dit nie. Ons het die naweek dit terdeë geniet. So rustig en ontspanne plekkie. Dadelik tuis gevoel. Gasvryheid was uit die boonste rakke. Ons sal weer en weer terugkom. Was een vir die boeke. Dankie vir die lekker verblyf. Salig vir die siel.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Karen, baie dankie vir die uitstekende resensie. Ek waardeer dit baie. Neleen.

Me Gustas Tu
Thurlow C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thurlow C

Upon arriving at the establishment, the host gave us the best treatment I have ever experienced throughout all bookings.

She's friendly, very down to earth and has a very great personality. I felt at home the moment I stepped in. I really did not want to leave but had no other choice. This was and is value for money and the best treatment ever. I really want to book again, and will very soon.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Thurlow. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Ivan F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan F

Nice to stay, really friendly people.

Everything is on point and more. Will come again any time.

Me Gustas Tu se terugvoer

Ivan dagse. Goed om van julle te hoor, dankie is die goeie uitstekende resensie, dit word opreg waardeer, dankie vir die lekker kuietjies en geslesies, maak weer so. Neleen.

Me Gustas Tu
Madeleine A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine A

Wow wat 'n awesome en stunning woonstel. Beste paar dae van ons lewe gewees. Sal beslis weer kom en vir langer.

Ons het van die eerste oomblik af so tuis laat voel, was beslis die hoogtepunt van ons vakansie.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Madeleine, goed om van julle te hoor. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit opreg, kom kuier weer Neleen.

Me Gustas Tu
Frikkie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P

Great place to stay with garaged parking. Very clean and well appointed with amenities.

Apartment was ready and clean with all the amenities working.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Frikkie, Dankie vir die goeie resensies, ek waardeer dit. Neleen.

Me Gustas Tu
John V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Die area en plek is baie stil.

Ons gasvrou, Neleen, was en is baie vriendelik. Die kamers is baie gerieflik en skoon. As jy rus soek, dan is dit die regte plek om uit te span en te ontspan. Daar's 'n swembad en braaigeriewe, die woonstel is uitgerus met 'n stoof, wasmasjien, TV. Dit was baie lekker om daar tuis te kon gaan.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo John, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Neleen.

Me Gustas Tu
Iris V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris V

Asemrowend. Die kamers is alles so modern en tot alles is daar. Jy nodig net jou bagasie.

Die pool is so skoon, word elke dag skoongemaak. Niks kom kort nie, jy voel soos 'n prinses, ja ek gaan beslis weer. Ons gee 100%. Veral die gasvrou, u warme ontvangs laat enige gas welkom voel, asb. hou daardie gees. Dankie weereens vir onvergeetlike verblyf. Die plek is sommer soos 'n sprokie. Ek sal almal aanraai, gaan besoek Me Gustas Tu Guest House. Meer as waarde vir jou geld. Dit is waarde vir die geld wat jy betaal.

Me Gustas Tu se terugvoer

Dagsê Iris. Dankie vir die mooi resensie , dit word opreg waardeer. Hoop om julle binnekort weer te huisves. Neleen.

Me Gustas Tu
Monique S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Alle verwagtinge oortref! Die eienaar het soveel meer gedoen as wat nodig was om ons tydjie daar lekker en gemaklik te maak.

Baie veilig, netjies, rustig! Ons sal definitief weer gaan!

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Monique, goed om van julle te hoor, baie dankie vir die uitstekende resensie, dit word hoogs waardeer, hoop ons sien julle Desember weer. Neleen.

Me Gustas Tu
Sonja Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja Z

Baie lekker en gerieflik.

Het baie lekker gebly en die mense was baie vriendelik. Sal die plek defintief aanbeveel en sal weer daar gaan bly.

Me Gustas Tu se terugvoer

Dagse Sonja. Baie dankie vir die uitstekende resensie, dit word hoogs waardeer. Kom kuier weer, Neleen & Gert.

Me Gustas Tu
Bianca M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

It was relaxing and very comfortable.

Beach is walking distance as is the shop. Nice area and safe.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hello Dedan, many thanks for the excellent review, it is highly appreciated. Neleen.

Me Gustas Tu
Bianca S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Was a fantastic stay. Would definitely recommend.

Located near everything you need. I would definitely go back. My partner and I had a fantastic stay. Hosts were incredible.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Bianca, dankie vir die uitstekende resensie., dit word hoogs waardeer. Kom kuier weer, Neleen.

Me Gustas Tu
Jody-ann R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody-ann R

Fantastic.

We had an amazing time at Me Gustas Tu, from the moment we stepped in to the check out on Sunday. Nerene was a wonderful host and we definitely want to revisit soon!

Me Gustas Tu se terugvoer

Hello Jody-Ann, thanks for the outstanding review. It is highly appreciated by me. Neleen.

Me Gustas Tu
Stephen N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen N

Was baie lekker groot en netjies.

Sal enigetyd weer daar oorbly. Alles was net perfek.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Stephen, dankie vir die treffende resensie. Dit beteken baie vir ons. Groete, Neleen.

Me Gustas Tu
Amoray V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amoray V

Was baie lekker.

Baie lekker gewees.

Me Gustas Tu se terugvoer

Amoray, dankie vir die uitstekende resensie, dit beteken vir ons geweldig baie. Neleen.

Me Gustas Tu
Lindie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Great.

The host was so friendly. Gave a full rundown of everything, and welcomed our staff members with loving hands. Everything was so clean!. Would definitely recommend to all my friends and colleagues.

Me Gustas Tu se terugvoer

Lindie, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten harte. Neleen.

Me Gustas Tu
Sochop L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sochop L

Peaceful.

Had a relaxing weekend.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Laverne, thanks for the excellent review, it is highly appreciated. Neleen.

Me Gustas Tu
Natasha C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C

Most beautiful accommodation, clean, spacious and value for money. Bonus, the owner is the most friendly person and made us feel right at home.

The apartment is beautiful and has everthing you will need to be comfortable. You will experience beautiful views from the balcony. Access in and out the apartment is convenient and easy.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Natasha, Thanks for the excellent review , it is highly appreciated, Neleen.

Me Gustas Tu
Amelia B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B

The house is in a nice and quiet area. There were absolutely no disturbing by the owner of the house. It was very nice.

We really enjoyed our stay there. The owner was also very calm and nice with us. We would highly recommend it to people and it literally has everything you need. It was a pleasant staying here.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Amelie, dankie vir die besonderse resensie, ons waardeer dit opreg en dit beteken baie vir ons, Neleen.

Me Gustas Tu
Olivia A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia A

Ons kuier was uitstekend en ons het tuis gevoel.

Neleen is baie nice sy het ons laat lag en soos VIPs last voel. Ons sal definitief wees kom kuier.

Me Gustas Tu se terugvoer

Olivia,

Dankie vir die uitstekende resensie, dit beteken vir ons baie en dit word opreg waardeer.

Groete,
Neleen.

Me Gustas Tu
Ria B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Gevoel of ek by famielie gekuier het.

Neleen was so vriendelik en bedagsaam en waarlik 'n pragtige plekkie.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Ria, ons neem aan jy is veilig by huis.
Dankie vir die uitstekende resensie, dit beteken as beginners vir ons baie.
Ons waardeer dit opreg en ons hoop ons sien jou in die nabye toekoms.

Neleen.

Me Gustas Tu
Melissa H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H

Great host, great accommodation.

We thoroughly enjoyed our stay. The accommodation was clean and comfortable. Hosts were awesome! We will definitely be back.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hello Melissa, thank you for the excellent review, it is highly appreciated. Hopefully we see in the near future. Neleen.

Me Gustas Tu
Doné T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné T

Alle verwagtinge oortref.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sentraal en veilige parkering. Die plek is ruim, netjies en skoon en goed toegerus met alles wat jy nodig gehad het, en nog. Ons sal die plek met 'n geruste hart aanbeveel en beslis weer daar bly met ons volgende besoek aan Langebaan.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Done, dankie vir die uitstekende resensie, dit word hoogs waardeer. Ons hoop ons sien julle weer, Neleen.

Me Gustas Tu
Cecile V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V

Wonderlik, rustig en vriendelik!

Eienaars baie vriendelik en ongelooflik behulpsaam. Die plek is baie rustig en ons sal dit sterk aanbeveel!

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Cecile, baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit, en dit beteken geweldig baie vir ons. Neleen.

Me Gustas Tu
Charles J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles J

Dit was fantasties.

Die diens was uitstekend en ontvangs baie warm.

Me Gustas Tu se terugvoer

Hallo Charles, dankie vir die terugvoering. Kom kuier weer. Neleen.

Me Gustas Tu
Rosalind C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalind C

The home is beautiful and the host is extremely kind and friendly.

Stunning views, clean home. Very spacious accommodation. We loved it.

Me Gustas Tu se terugvoer

Kayla, thank you for the excellent rating, we highly appreciated it. Please come and visit again. Neleen and Gert.

Me Gustas Tu
Maxwell M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maxwell M

Value for money. With all bells and whistles.

Me Gustas Tu. The hosts had spared not lack of a luxurious apartment. It is stocked with every possibly need as home away from home. It will definitely be my go to home from home when I visit the west coast next time. Great and value for money stay. Thank you, Neleen.

Me Gustas Tu se terugvoer

Maxwell, danku vir die goeie beoordeling en dit is goed om van julle te hoor, ons sien uit na julle volgende besoek. Neleen.

Me Gustas Tu
Vanaf R1 150
R1 150 R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightman-straat 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c64f6a26093e80700df378394461043b51816aa4a5aa6d61f9ecdcec159603cb81bd1535ddeccbc8f2ebe7a29262ec6e88b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R690 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 26 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.0957022 18.0345348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang