Me Gustas Tu
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Neleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Lynette V - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtige gerieflike verblyf in Langebaan met die see en restaurante stapafstand.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Lynette, dankie vir die uitstaande resensie, ons waardeer dit ten hoogste. Neleen.
Hendrie G - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker ontspannend.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hendrie, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten hoogste.
Portia H - Aug 2024
Algehele gradering
An unexplainable quietness that blocks out the noise when needed.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Portia, many thanks for the good review, it is highly appreciated by me. The blind was fixed last week. Neleen.
Tobie S - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful view.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Tobie, many thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me.
Neleen.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Matty B - Jul 2024
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Lees meerMe Gustas Tu se terugvoer
Hallo Matty, dankie vir die wonderlike uitstekende resensie, dit help ons geweldig baie om nuwe gaste te bekom deur middel van die webwerf, ons waardeer dit ten hoogste, sien julle asap. Groete Neleen & Gert.
Estelle A - Jun 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n perfekte blyplek. Sien julle weer.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Estelle, dankie vir die uitstaande resensie, dit word hoogs waardeer omdat dit ons help om nuwe gaste te ontvang. Neleen.
Cornelius T - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties en aangenaam.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten harte.
Nicolette A - Jun 2024
Algehele gradering
Puik diens. Beslis waarde vir jou geld. Dankie Neleen vir jou gasvryheid.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Nicolette, dankie vir die uitstaande resensie, ek waardeer dit ten harte. Neleen.
Christie S - Jun 2024
Algehele gradering
Our stay was safe, we liked the apartment, beautiful area, nice beaches, etc.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Christie, thank you for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Linzi C - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome weekend.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Linzi, thank you for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Johan C - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasmagories.
Me Gustas Tu se terugvoer
Johan, dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit ten harte, sien julle weer somertyd. Neleen & Gert.
Kirisha J - Jun 2024
Algehele gradering
Ongelooflike naweek.
Lees meerMe Gustas Tu se terugvoer
Kirisha, wat 'n wonderlike, uitstekende resensie! Ons waardeer dit ten hoogste en opreg. Hoop ons sien julle weer gou. Dankie, Neleen & Gert.
Carmen D - Mei 2024
Algehele gradering
Relaxing stay!
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Carmen, thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Philip E - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hello Philip, thanks for the outstanding review, it is highly appreciated. Hopefully, we see you soon. Neleen.
Analia A - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende perfekte verblyf. Sal definitief aanbeveel vir enige een.
Me Gustas Tu se terugvoer
Amalia, dagse. Dankie vir die uitstaande, besonderse resensie. Ons waardeer dit ten harte en opreg. Ons hoop ons sien julle weer so gou as moontlik. Neleen & Gert.
Vivien O - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Vivien, dankie vir die uitstaande resensie, ek waardeer dit ten harte. Neleen.
Paul N - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic holiday and really a great place to stay.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Paul, thank you for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Hopefully, you will book again with me as soon as possible. Neleen.
Selesta P - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en stil net wat die siel nodig het.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Selesta. Yoh, dankie vir die uitstaande resensie, dit word hoogs waardeer deur ons. Ons hoop om julle gou weer te sien. Neleen en Gert.
Vivienne P - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Vivienne. Baie dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Hoop ons sien julle gou weer. Neleen.
Thelecia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvrou het gehelp met bagasie, altyd beskikbaar, vriendelik. Sal enige tyd weer gaan.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Thelecia, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Neleen.
Herman P - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastiese fasiliteite en hartelike ontvangs van mense georieenteerde mense.
Me Gustas Tu se terugvoer
Herman, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Hoop ons sien julle binnekort weer. Neleen.
Antoinette O - Feb 2024
Algehele gradering
The hosts are very friendly and accommodating.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Antoinette, thank you for the outstanding review. It is highly appreciated by me. Neleen.
Louise G - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderful loved it.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hello Louise, thank you for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Benicia B - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Benicia, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit opreg. Neleen.
Cuan R - Jan 2024
Algehele gradering
The stay was amazing and so were the hosts.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hello Cuan. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Jackie A - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Jackie. Thanks for the review, Neleen.
Melonie P - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent, beautiful, everything we needed.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Melonie, thank you for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Ryan M - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Ryan, thank you for the outstanding review. It is highly appreciated. Neleen.
Anne-micke W - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig, vriendelike gasheer, heerlike area.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Anne-Micke, dankie vir die resensie, ek waardeer dit. Neleen.
Brian M - Jan 2024
Algehele gradering
Phantasmagoric. It's been a long time since I washed like this!
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Brian, thank you for the good review, it is appreciated. Neleen.
Greg N - Nov 2023
Algehele gradering
Spectacular stay, will visit again.
Me Gustas Tu se terugvoer
Greg, thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Jemina G - Okt 2023
Algehele gradering
We had an amazing time.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Jemina. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Juanne W - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely perfect.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Juanne. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Vivienne P - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Vivienne. Baie dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit opreg. Ons sien uit na julle volgende besoek. Neleen.
Beulah F - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo, baie dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit op reg. Neleen.
Mary V - Sep 2023
Algehele gradering
Wow en weer wow.
Lees meerMe Gustas Tu se terugvoer
Hallo Mary, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit opreg. Neleen.
Leon L - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut eerlik en vriendelik!
Me Gustas Tu se terugvoer
Dagse Cecilia. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten harte. Sien julle hopelik binne kort. Neleen
Octavia D - Sep 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Octavia, thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Bridgette B - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties met die sprakelende, vriendelike gasvrou ,wie kan kla?
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Bridgette. Baie dankie vir die uitstekende resensie, dit word hoogs waardeer deur my. Neleen.
Sakkie B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Sakkie. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer op reg. Neleen.
Deon B - Aug 2023
Algehele gradering
Puik en netjies.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Deon. Baie dankie vir die wonderlike resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Hoop volgende keer kan ons meer kuier. Neleen.
Danie F - Aug 2023
Algehele gradering
Ons was behandel soos familie.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Danie. Dankie vir die uitstaande resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Sien julle binnekort. Neleen.
Ncumisa K - Jul 2023
Algehele gradering
Everything was in order my kinds enjoyed and hope to come back in summers.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Ncumisa, thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Jade K - Jul 2023
Algehele gradering
Friendly hosts and an awesome space and view.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Jade, many thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Josef L - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Josef. Dankie vir die uitstekende resensie, dit word hoogs waardeer deur my. Neleen.
Anthea D - Jul 2023
Algehele gradering
Value for your money.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Anthea. Thanks for the good review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Cecelia H - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was van bo gehalte.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Cecelia. Dankie vir die uitstekende resensie, dit word hoogs waardeeer deur my. Neleen.
Dylon D - Jul 2023
Algehele gradering
It's definitely value for money.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hello Dylon. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Lisa C - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect and amazing.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Lisa. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated. Neleen.
Hannes T - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Hannes. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit opreg, kom kuier weer. Neleen.
Vivienne P - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Vivienne. Baie dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit, kom kuier weer. Neleen.
Sone D - Jun 2023
Algehele gradering
Bitter lekker.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Sone. Dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit , kom kuier weer. Neleen.
Bongi M - Jun 2023
Algehele gradering
Value for money.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Bongi. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Please come and visit us again in near future. Neleen, Me Gustas Tu.
Roland D - Mei 2023
Algehele gradering
Toonkrul lekker.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Roland.
Baie dankie vir die fantastiese resensie, ek waardeer dit opreg. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Neleen
Karsten B - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic holiday destination!
Lees meerMe Gustas Tu se terugvoer
Hallo Karsten. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Heila R - Apr 2023
Algehele gradering
Ons kuier was heerlik, rustig en met die mooiste uitsig!
Me Gustas Tu se terugvoer
Heila dagse. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer die opreg. Neleen.
Angeline B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker rustig, baie mooi netjies en skoon.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Angeline. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit. Neleen.
Charl T - Mrt 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oorbly.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Charl. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit. Neleen.
Zelda L - Mrt 2023
Algehele gradering
Beste blyplek in Langebaan.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Zelda. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit. Neleen.
Lamishia A - Mrt 2023
Algehele gradering
Waarde vir jou geld. Baie rustig en aangenaam.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Lamishia. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit opreg. Kom kuier weer. Neleen.
Karen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker rustige verblyf op sy beste.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Karen, baie dankie vir die uitstekende resensie. Ek waardeer dit baie. Neleen.
Thurlow C - Feb 2023
Algehele gradering
Upon arriving at the establishment, the host gave us the best treatment I have ever experienced throughout all bookings.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Thurlow. Thanks for the outstanding review, it is highly appreciated by me. Neleen.
Ivan F - Feb 2023
Algehele gradering
Nice to stay, really friendly people.
Me Gustas Tu se terugvoer
Ivan dagse. Goed om van julle te hoor, dankie is die goeie uitstekende resensie, dit word opreg waardeer, dankie vir die lekker kuietjies en geslesies, maak weer so. Neleen.
Madeleine A - Jan 2023
Algehele gradering
Wow wat 'n awesome en stunning woonstel. Beste paar dae van ons lewe gewees. Sal beslis weer kom en vir langer.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Madeleine, goed om van julle te hoor. Dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit opreg, kom kuier weer Neleen.
Frikkie P - Jul 2023
Algehele gradering
Great place to stay with garaged parking. Very clean and well appointed with amenities.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Frikkie, Dankie vir die goeie resensies, ek waardeer dit. Neleen.
John V - Apr 2023
Algehele gradering
Die area en plek is baie stil.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo John, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten hoogste. Neleen.
Iris V - Jan 2023
Algehele gradering
Asemrowend. Die kamers is alles so modern en tot alles is daar. Jy nodig net jou bagasie.
Lees meerMe Gustas Tu se terugvoer
Dagsê Iris. Dankie vir die mooi resensie , dit word opreg waardeer. Hoop om julle binnekort weer te huisves. Neleen.
Monique S - Des 2022
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref! Die eienaar het soveel meer gedoen as wat nodig was om ons tydjie daar lekker en gemaklik te maak.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Monique, goed om van julle te hoor, baie dankie vir die uitstekende resensie, dit word hoogs waardeer, hoop ons sien julle Desember weer. Neleen.
Sonja Z - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Me Gustas Tu se terugvoer
Dagse Sonja. Baie dankie vir die uitstekende resensie, dit word hoogs waardeer. Kom kuier weer, Neleen & Gert.
Bianca M - Nov 2022
Algehele gradering
It was relaxing and very comfortable.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hello Dedan, many thanks for the excellent review, it is highly appreciated. Neleen.
Bianca S - Nov 2022
Algehele gradering
Was a fantastic stay. Would definitely recommend.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Bianca, dankie vir die uitstekende resensie., dit word hoogs waardeer. Kom kuier weer, Neleen.
Jody-ann R - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hello Jody-Ann, thanks for the outstanding review. It is highly appreciated by me. Neleen.
Stephen N - Okt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker groot en netjies.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Stephen, dankie vir die treffende resensie. Dit beteken baie vir ons. Groete, Neleen.
Amoray V - Okt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Me Gustas Tu se terugvoer
Amoray, dankie vir die uitstekende resensie, dit beteken vir ons geweldig baie. Neleen.
Lindie V - Okt 2022
Algehele gradering
Great.
Me Gustas Tu se terugvoer
Lindie, dankie vir die uitstekende resensie, ek waardeer dit ten harte. Neleen.
Sochop L - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Laverne, thanks for the excellent review, it is highly appreciated. Neleen.
Natasha C - Okt 2022
Algehele gradering
Most beautiful accommodation, clean, spacious and value for money. Bonus, the owner is the most friendly person and made us feel right at home.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Natasha, Thanks for the excellent review , it is highly appreciated, Neleen.
Amelia B - Okt 2022
Algehele gradering
The house is in a nice and quiet area. There were absolutely no disturbing by the owner of the house. It was very nice.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Amelie, dankie vir die besonderse resensie, ons waardeer dit opreg en dit beteken baie vir ons, Neleen.
Olivia A - Sep 2022
Algehele gradering
Ons kuier was uitstekend en ons het tuis gevoel.
Me Gustas Tu se terugvoer
Olivia,
Dankie vir die uitstekende resensie, dit beteken vir ons baie en dit word opreg waardeer.
Groete,
Neleen.
Ria B - Sep 2022
Algehele gradering
Gevoel of ek by famielie gekuier het.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Ria, ons neem aan jy is veilig by huis.
Dankie vir die uitstekende resensie, dit beteken as beginners vir ons baie.
Ons waardeer dit opreg en ons hoop ons sien jou in die nabye toekoms.
Neleen.
Melissa H - Sep 2022
Algehele gradering
Great host, great accommodation.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hello Melissa, thank you for the excellent review, it is highly appreciated. Hopefully we see in the near future. Neleen.
Doné T - Sep 2022
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Done, dankie vir die uitstekende resensie, dit word hoogs waardeer. Ons hoop ons sien julle weer, Neleen.
Cecile V - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik, rustig en vriendelik!
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Cecile, baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit, en dit beteken geweldig baie vir ons. Neleen.
Charles J - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Me Gustas Tu se terugvoer
Hallo Charles, dankie vir die terugvoering. Kom kuier weer. Neleen.
Rosalind C - Aug 2022
Algehele gradering
The home is beautiful and the host is extremely kind and friendly.
Me Gustas Tu se terugvoer
Kayla, thank you for the excellent rating, we highly appreciated it. Please come and visit again. Neleen and Gert.
Maxwell M - Aug 2022
Algehele gradering
Value for money. With all bells and whistles.
Me Gustas Tu se terugvoer
Maxwell, danku vir die goeie beoordeling en dit is goed om van julle te hoor, ons sien uit na julle volgende besoek. Neleen.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wightman-straat 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang