Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meadow View

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gastekamer
Vanaf R825
R825 R743
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die pragtige en ruim gastekamer met berguitsigte het sonstoele en buitesitplek. Dit het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad, 'n instapkas en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en ketel. Daar is 'n koffietafel met 2 stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen geraas word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Skade of vermiste items moet gerapporteer word en sal vir die gas se rekening wees.
Kyk asb. mooi na die sleutels. Verlore sleutels sal 'n vervangingskoste tot gevolg hê.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Meadow View Guest Cottage
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 oopplan-kamer en 'n privaat badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 ekstra gaste, 2 stoele en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 2 sonstoele en pragtige berguitsigte, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen geraas word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Skade of vermiste items moet gerapporteer word en sal vir die gas se rekening wees.
Kyk asb. mooi na die sleutels. Verlore sleutels sal 'n vervangingskoste tot gevolg hê.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R825
R825 R743
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys-straat 227, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ca78dbb824278b5d2f24ce404977abec02f78e354627ba29cd209010a03779ae87e027cc0198f993963253d7692d82a1f06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R743 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 227 Uys Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.357916799555 30.146942600247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang