Meadowbrook Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 94
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter V - Sep 2024
Algehele gradering
Awesome.
Caroline G - Jul 2024
Algehele gradering
Veilig, netjies met goeie diens. Sal weer by hulle wil bly.
Eve T - Jul 2024
Algehele gradering
Quiet, clean.
Naomi H - Jun 2024
Algehele gradering
Inklok proses was fantasties, kamers is netjies en gemaklik ingerig.
Mirichea T - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Frans L - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en geen bekommernis oor enige iets.
Michiel O - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was vir seker die moeite werd en die geld werd.
Fanie R - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies en goed gelee.
Tersia H - Aug 2024
Algehele gradering
All good.
Freddy G - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Gino V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie mooi, veilig, stil area geleë, baie naby aan kosplekke ens.
Danie D - Okt 2023
Algehele gradering
Was regtig pragtig en skoon.
Nicole F - Sep 2023
Algehele gradering
Veilig en skoon.
Lionel F - Aug 2023
Algehele gradering
Beste plek ooit.
Gerhard O - Mei 2023
Algehele gradering
Absoluut vantasties. Rustig en veilig.
Lionel F - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Hylton D - Feb 2023
Algehele gradering
Convenient and stress free.
Avo L - Okt 2023
Algehele gradering
Good location.
Lees meerMeadowbrook Guesthouse se terugvoer
Dear Avo
We have received your feedback and want to take the time to apologise for everything that went wrong during your stay. It would appear that due to all the load-shedding, the remote controls for the lights and fans got out of sync, and the absence of water and electricity on the last day of your stay was due to reasons out of our hands, water and electricity infrastructure in the area.
However, the cockroach you found is unacceptable, and therefore, we want to offer you a free night's stay at one of our other high-end guesthouses in the Rietondale area during your next visit. Please let me know if you wish to accept our offer, and I will arrange a room for you.
Again, sincere apologies for any inconvenience.
I hope to hear back from you soon.
Kind regards
Linda
Hendrik V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Naas H - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Kobus B - Des 2023
Algehele gradering
Vind plekkie aangenaam en voldoende.
Hannelene V - Des 2023
Algehele gradering
Baie warm en ongemaklik.
Magda G - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige woonbuurt.
Makhei M - Nov 2022
Algehele gradering
I won't mind going there again.
Trevor E - Okt 2022
Algehele gradering
Maklik, eenvoudig, geen onnodige komplikasies nie.
Anne P - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent.
Sonja L - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon en netjiese plekkie. Veiligheid is baie goed.
Deon V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Dewald L - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, aangenaam en het dit terdeë geniet.
Lees meerDebbie B - Nov 2022
Algehele gradering
Comfortable room, still had lights on even with load shedding. Secure parking.
Matheus U - Feb 2022
Algehele gradering
Area werk goed.
Pieter V - Nov 2021
Algehele gradering
Kort kuier met net een oorslaap.
Mimi R - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig en kalmerend. Die feit dat ons kamer uitloop na die swembad was 'n super bonus.
Franciska D - Sep 2021
Algehele gradering
Was aangenaam verras. Was nog die lekkerste kuier by 'n gastehuis.
Anabelle S - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig, lekker gerus.
Heleen D - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig.
René A - Jun 2021
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Amor E - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap. Die plek was vreeslik mooi skoon!
Amanda B - Mei 2021
Algehele gradering
Alles was perfek en mooi skoon.
Sanette F - Mei 2021
Algehele gradering
Absoluut onverbeterlike diens en fasiliteite. My familie was ingeboek vir ons troue en het net die grootste lof vir Hugh se diens, die whatsapp-diens en die fasiliteite by Meadowbrook!
Jacquelene G - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Shadé S - Mei 2021
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd om te oornag.
Cisca C - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker.
Angie R - Aug 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay. The rooms are cool, not cold. No extra blanket needed.
René D - Mrt 2021
Algehele gradering
Moeite werd.
Hannes B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie mooi en goed toegerus, baie rustige omgewing.
André D - Okt 2020
Algehele gradering
Very clean and comfortable.
Pitsi M - Aug 2020
Algehele gradering
It is very quiet and private.
Pieter E - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie beïndruk.
Ilse M - Feb 2020
Algehele gradering
Very good.
Jean-marie N - Jan 2020
Algehele gradering
Clean, beautiful rooms, helpful and quiet.
Meadowbrook Guesthouse se terugvoer
Thank you so much Jean-marie.
It was a great pleasure to host you. With excellent guests like you, it makes it worth it all. We will definitely consider air-cons in the future. We hope to see you soon again.
Sandy P - Okt 2020
Algehele gradering
Kompak, netjies en sentraal geleë.
Maryna J - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker privaat verblyf.
Heleen D - Mrt 2020
Algehele gradering
Alles baie netjies en skoon en van goeie gehalte.
Ntebogeng S - Des 2019
Algehele gradering
Regretful ─ it felt like prison.
Meadowbrook Guesthouse se terugvoer
Dear Ntebogeng.
This is very unfortunate that you have not read our listing properly. You will find in our listing description that we are not a holiday resort, but only a sleep over. You will also read that we don't allow parties or events. In our amenities there are nothing listed to accommodate any cooking of any sort. We have provided you every day with new voucher codes for the wi-fi. Our rooms are top quality and spotless clean. Your behaviour was unacceptable because you did not consider our other guests and neighbours, thats why I did ask you kindly to keep the noise down.
Our guests that stay with us expect peace and quietness.
This is very unfortunate that you have gave us this bad review that are not true and accurate. Please when you book next time at someone else make sure you read the listing properly.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karriboom-straat 1163, Moregloed, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang