Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meadowbrook Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Caroline G
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Veilig, netjies met goeie diens. Sal weer by hulle wil bly. Baie lekker gebly. Goed toegerus. Alles wat benodig word. Baie netjies en veilig. Daaglikse skoonmaakdienste. Kommunikasie was uitstekend, veral met 'n versoek wat nodig was om op kort kennisgewing nog 'n dag langer te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eve T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Quiet, clean. The kids really enjoyed the stay. The only thing we needed was an electric blanket as the place was cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Inklok proses was fantasties, kamers is netjies en gemaklik ingerig. Verblyf was netjies, skoon en kommunikasie was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirichea T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gemaklik en skoon. Ja. Dit was gemaklik en skoon. Alles wat mens nodig het vir 'n vinnige oornag. Rustige atmosfeer en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en geen bekommernis oor enige iets. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was vir seker die moeite werd en die geld werd. Dit was werklik gerieflik aangesien ons volwasse dogter in 'n rolstoel beweeg. Die ruimte en gelyk oppervlakte buite by die parkeerarea sowel as binne kamer 1 en 4 het ons gemaklik laat bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, netjies en goed gelee. Dit is 'n baie netjiese gastehuis. Die kamers het genoeg spasie en ons het ons kuier daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

All good. Alles was wel. Veilig en skoon. Geen probleme met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddy G
1 nag
4.8
Mrt 2024

Great. Refrigerator not working and supply guest with a remote for the gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gino V
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Baie mooi, veilig, stil area geleë, baie naby aan kosplekke ens. Die plek kort net 'n aircon, verder is dit so perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karriboom-straat 1163, Moregloed, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cada5be51059e01532533005199cd974c87f51b799263b7a1ecb703a57f4ee9b655e381f53314e3e4a4de1d8499fbebe107?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 1163 Karriboom Street Moregloed 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.710815666864 28.244129023314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang