Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meadows Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Aletta N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie halfweg tussen Kruger en Kaap. Die elektriese komberse was 'n wenner in ysige koue!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Oorgeslaap op pad terug van vakansie af. Baie lekker oorgeslaap. Gerieflik naby aan die N1. Ontvangs was vriendelik en gasvry. Fasiliteite, veral omdat ons klein kinders het, was gepas met 'n groot tuin en parkie, en 'n braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabé B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Tipiese waardevolle Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die oornag op Meadows Guest Farm was perfek vir ons 4. Elizma is 'n vriendelike en gemaklike gasvrou en ons beveel haar pragtige en netjiese gastekamers met badkamer en selfsorg aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren H
1 nag
5.0
Jan 2024

Fantastic stay. Excellent overnight stay travelling from Knysna to Pretoria. Great accommodation. Fantastic hosts. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, netjies en veilig. Goed toegeruste verblyf. Een van die bestes! Ons was so gulhartig ontvang en verblyf is uit die boonste rakke. Kon heerlik ontspan in 'n lieflike tuin, en het so tuis gevoel. 'n Pragtige plek, netjies, skoon en veilig. Kan verblyf ten hoogste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie F
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Goeie plek om uit te rus na 'n dag op die pad. Die verblyf en tuine is pragtig. Die kinders het veral die swembad en zipline geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Linda C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Great overnight for family and pets! Beautiful big garden - kids and dogs loved! Comfy beds with good linen. Great stay! The only thing that could be an issue for light sleepers is the proximity to the highway, but it didn't bother us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Volmaakte oornagverblyf vir reisigers oppad terug na Gauteng vanaf die Kaap. Die oornag akkommodasie op die plaas langs die N1 het ons aangenaam verras. Die tuinwoonstel was smaakvol gemeubileerd, met 'n pragtige tuin wat 'n rustige atmosfeer geskep het. Die matrasse was van uitstekende kwaliteit en die lakens was spierwit. Ons het die groot, sagte handdoeke en die ekstra bederf van corn flakes, melk, joghurt, tee, koffie, en suiker waardeer. Die kersie op die koek was die braaipak en braaibroodjies wat teen 'n nominale koste vir ons gereed was, asook hout en charcoal langs die braai. 'n Volmaakte verblyfervaring. Ons sal beslis weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Ons tydjie daar baie geniet. Heerlik gebly, baie rustig op die plaas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ryk J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Very enjoyable and convenient. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizma Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meadows Plaas, Edenburg, 9908, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fec95cdecdcf4d0a0d91953d7d1c68a79721b58fb674bdb3a40b645821519cd483de91dd5f7bbea609dd7080c06e906ed28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 Meadows Farm Edenburg 9908 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -29.814817993629 25.918772680711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang