Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meander Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michelle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Sal definitief weer gaan kuier. Rustig en ontspannend. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely. It was brilliant, could not recommend it more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Comfortable, safe, clean. Easy to get in, comfortable and clean. Nice people with friendly pets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Naomi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie dankie vir goeie verblyf en vriendelike diens van die gasvrou! Baie dankie vir 'n goeie ondervinding. Gerieflike verblyf en baie behulpsame gasvrou!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaap D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Het dit baie geniet aangesien dit ons eerste keer in Clarens was. Was baie lekker en rustig. Beveel net 'n paar goedjies aan. Die breekware kort bietjie aanpassing. Beter koffiebekers sal 'n groot aanwins wees, baie mense is koffieliefhebbers, en dit is soos rooiwyn, hoe beter die glas hoe beter die smaak. Klein bordjies kan ook 'n aanwins wees. Die stortlig en lig by spieëltafel kan vervang word sodat dit werk. 'n TV kan ook 'n groot aanwins wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Madeleine
Meander Stay
Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg dat jy die kwestie met die stortlig onder ons aandag gebring het, sodat ons dit vinnig kan regstel. Die dunner koffiebekers het ons verskeie kere al probeer, maar hulle moet so gereeld vervang word omdat hulle so maklik chip. Soos ons ons wynglase ook maar die heeltyd moet aanvul. Ons sal verseker kleinbordjies bysit op jou versoek. Rakende die TV's sal jy oplet dat op LekkeSlaap, ons webblad en die kommunikasie wat ons na jou uitgestuur het, noem ons orals dat ons nie TV's by Meander Stay het nie. Hier voel ons, wil ons gaste eerder mekaar en die natuur geniet. Dit is vir ons gaste heerlik om die stilte en voëlgesang hier te geniet.

Cornelis J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netjies, mooi, goeie mense. Netjies, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manuela V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Gorgeous home away from home. Clarens is a beautiful town in itself and at Meander Stay one is right in the midst of nature. I was welcomed by the lovely host and felt right at home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige plek. Het lieflik gebly. Plek is skoon, rustig, vriendelike mense, mooi natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig. Baie rustige en neutrale atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82cbee96298784aefc5c6d6ed774db4cdade3536219d7e42a57dcfbe0cd8ffff5275cdb423cc9988845176dc3083cab6877d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 1 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.51492 28.41764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang