Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meander Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Aangenaam. Baie netjiese eenheid, en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Human N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam. Was ideaal vir wat ons wou doen in Clarens en omgewing. Ons was goed na gekyk en het ook die diere geniet. Baie mooi ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda Meissenheimer M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik lekker! Ons het heerlik gebly. Die huis is ruim en goed toegerus. Die kaggel was heerlik! Die huis is naby lieflike staproetes en stapafstand van die dorp. Ons sal beslis teruggaan en Meander Stay beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk & Hettie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles is perfek in Meander Stay, net soos ons dit voorgestel het. Baie dankie. Madeleine is 'n wonderlike gasvrou, het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het ons kuiertjie so geniet. Ons het heerlik gebly. Die blyplek was pragtig en presies soos die foto's. Madelein was baie gasvry en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarice D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebel. Sal definitief weer daar bly. Was rus vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Would definitely stay here again. Lovely host, perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekende ligging en waarde vir geld. Een van die lekkerste plekke wat ek onlangs besoek het. Die gasvryheid was uitstekend. Sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very pleasurable and enjoyable. Yes, we did. Your son was amazing, and we loved your fur babies as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Stunning plek. Baie netjies plekkie, baie lekker gekuier, sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82cbee96298784aefc5c6d6ed774db4cdade3536219d7e42a57dcfbe0cd8ffff5275cdb423cc9988845176dc3083cab6877d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 1 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.51492 28.41764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang