Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meander Stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Meander Stay
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stephanie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V

Ons het ons kuiertjie so geniet.

Ons het heerlik gebly. Die blyplek was pragtig en presies soos die foto's. Madelein was baie gasvry en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Clarice D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarice D

Baie lekker gebel.

Sal definitief weer daar bly. Was rus vir die siel.

Juanita P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita P

Would definitely stay here again.

Lovely host, perfect location.

Magda M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

Uitstekende ligging en waarde vir geld.

Een van die lekkerste plekke wat ek onlangs besoek het. Die gasvryheid was uitstekend. Sal vir seker weer kom kuier.

Frans J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J

Very pleasurable and enjoyable.

Yes, we did. Your son was amazing, and we loved your fur babies as well.

Christa L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Stunning plek.

Baie netjies plekkie, baie lekker gekuier, sal beslis weer terug gaan.

Michelle B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Perfect accommodation.

Lovely room, beautifully decorated. Very comfortable and has everything you need. Perfect location. Peaceful and relaxing. Absolutely wonderful hostess. All information required for the area was supplied before arrival and on arrival as well. Would definitely recommend.

Chantal T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal T

Excellent value for money.

Very neat, modern and clean accommodation. Comfortable beds with quality linen. We are sorry the weather was not cold enough to make use of the fireplace, which is a lovely feature to the unit. Centrally located, nearby restaurants (walking distance). Lovely conservancy to explore literally through the garden gate at a small conservancy fee. Lovely view of the mountain from the deck. Safe and peaceful.

Tanya L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L

Amazing friendly people.

Amazing, most friendly people.

Hennie G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Uitstekend, rustig.

Verblyf was perfek geleë met een van Clarens se asemrowende staproetes wat reg voor die perseel begin. Gasheer en gasvrou was 'n eerste klas gewees.

Kayla F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla F

Beyond amazing!

The host is an amazing host! My partner and I thoroughly enjoyed our stay in the Rosemary Suite. We will definitely be returning!

Carma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carma V

Meander Stay's selfsorg eenhede is pragtig en goed ingerig.

Meander Stay's selfsorg eenhede is pragtig en goed ingerig. Die uitkyk na die berg is asemrowend en net buite ons eenheid was die hekkie na 'n verskeidenheid van staproetes. Die roete is baie mooi om na te kyk deur die inwoners.

James M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M

Incredibly enjoyable.

Stunning rooms, beautiful views and close to town centre.

Zelda W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W

Rustige wegbreek van alles.

Alles is in puik toestand en netjies, en die pragtige tuin en vinnige toegang tot die dorp is 'n veilige plek. Gasvrou is baie behulpsaam en doen moeite om seker te maak mens kuier lekker.

Belinda M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

Delightful home away from home.

We had a delightful stay with Madeleine who is a great host and has thought of everything when equipping the apartments. The area is quiet, safe, just a short walk from the shops and restaurants and right next to the conservancy for those who would like to explore the beautiful area. There is a park run in the conservancy on a Saturday morning which one can join in on. I would highly recommend Meander Stay!

Mariza B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza B

Amazing!

Ons het ongelooflik lekker gebly. Die plekkie is sentraal geleë en stap afstand van byna alles. Almal is ongelooflik gasvry.

Gerda V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V

Best stay, peaceful. Beautiful.

It was the best stay we had in a long time. The space in the unit is big enough and comfortable. Close to the town centre and the hiking trails. Beautiful view, peaceful.

Wendy C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy C

Nice and relaxed. Beautiful area.

Nice friendly, good location near walks and just far enough from the centre of the village.

Natasha M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Magical.

Meander Stay, made in paradise, everything was magical. The host and hostess are very friendly and helpful.

Meander Stay se terugvoer

Hi Natasha
We are so glad you enjoyed your visit to us in Clarens.
Thank you for being wonderful guests.
Please do visit us again sometime.

Meander Stay
Lizanne H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne H

Fantastiese ligging.

Ons het baie lekker gebly. Meander Stay is baie sentraal in die dorp geleë en het ook direkte toegang tot wonderlike staproetes. Die plekkie is goed toegerus en netjies.

Letitia F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia F

Lekker knus teen die berg.

Meander Stay is lekker knus teen die berg met menigte wandelpaaie en ook naby genoeg vir stap na winkels en restaurante.

Tania S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

The place is stunning. Great atmosphere and loved staying there.

Some sort of soundproofing should be installed as we could hear our neighbours the entire time. A TV would also be lovely.

Elsabe C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Phenomenal first time stay in Clarens!

What a fantastic 1st time visit for us as a family with our small dog! We felt so welcome and were received with open arms. Even our dog was spoilt! Clean, homely, warm bedding, fireplace, and a great location!

Meander Stay se terugvoer

Aaa thank you Elsabe, and how lovely it was to meet you and your family (Benji included).
Please visit again!

Meander Stay
Lu H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu H

What a beautiful spot! So loved our hosts!

This spot was perfect for a couple! We missed our fireplace/electric blankets but were there for 2 nights only. Other units did have a fireplace. Amazing hosts and we will definitely be back!

Melanie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Pragtig rustig en mooiste uitsig op berge.

Waarde vir geld waar jou siel rus met pragtige views op berge en baie stylvolle akkommodasie.

Kobus V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Het baie lekker gebly, dit is baie privaat en die eienares is baie vriendelik.

Dit is regtig baie privaat en die uitsig is baie mooi omdat die verblyf op die kant van die dorp is. Daar is ook 'n mooi wandelroete en stroompie wat aangrensend is.

Meander Stay se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te gehad het. Aangename en ordentlike gaste wat die rustigheid en natuurskoon waardeer. Kom kuier asb weer.

Meander Stay
Sharon G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G

Die verblyf is stapafstand van die Square in Clarens af wat dit baie gerieflik maak.

Die eenhede is baie netjies en privaat. Die eienaars vriendelik en hulpvaardig. Ons is met ope arms ontvang. Baie dankie!

Meander Stay se terugvoer

Dankie Sharon.
Ek is bly julle dames kon 'n heerlike wegbreek hier by ons geniet en dit was aangenaam om julle as gaste te gehad het.

Meander Stay
Elsie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Ons het heerlik gekuier in 'n veilige, rustige, gasvrye omgewing.

Meander Stay is die perfekte plek vir 'n wegbreek in Clarens. Netjies, skoon en loopafstand vanaf die winkeltjies. Die eienares is vriendelik, professioneel en baie behulpsaam. Dit het al ons verwagtinge oortref, baie dankie.

Meander Stay se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Elsie. Was heerlik om jul te ontmoet en as gaste hier te kon hê.

Meander Stay
Nelmari C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari C

Sielerus.

Dis die klein dingetjies wat 'n groot verskil maak, die vars melk, kersies en Clarens bier in die yskas op aankoms. Warm, vriendelike sorg. Somer in Clarens was asemrowend mooi. Die staproetes is rus vir die siel.

Renet M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renet M

Pragtige hemelse plek. Definitief aan te beveel.

Die ligging is idillies en perfek. Rustig en vredevol en stap afstand na al die winkeltjies. Die wandelpaadjies is besonders, om nie van die berg-uitsig te praat nie. Ongelooflike gasvryheid, veel meer as wat verwag word met alles wat ons nodig gehad het en nog meer vir 'n week se hemelse verblyf. Die diere is baie spesiaal en steel mens se hart dadelik. Wens ons kon langer bly en sal enige tyd terugkeer.

Luis F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luis F

Great location for exploring Clarens and safe to walk anywhere.

Quiet location but so close to town centre that we never bothered with the car. The only minor detraction is the WiFi connection was very poor so ended up relying on cellular data which did have very good reception.

Meander Stay se terugvoer

Thank you for the feedback Luis. Yes sometimes (seldom) we do not have good connection when we have bad weather because we sit so low down in the village. But we are glad that you have enjoyed your stay.

Meander Stay
Ferdie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie D

Rustig, veilig, netjies en mooi uitsig

Ons was van die begin af hartelik verwelkom, wat net verbeter het toe ons in die LemonThyme eenheid instap. Pragtige en netjiese met 'n ongelooflike uitsig op die berg. Perfekte ligging: stapafstand van die plein af, maar ver genoeg om niks te hoor van daar af nie. Ek sal beslis weer daar gaan bly met my volgende Clarens reis.

Meander Stay se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi boodskap Ferdi. Dit was wonderlik om julle te ontmoet en altyd lekker om 'great' gaste soos julle hier te hê. So bly julle het elke oomblik van jul naweek geniet en dat julle n stukkie van ons paradys kon ervaar.

Meander Stay
Erna C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna C

Baie netjiese mooi plekkie en het baie mooi uitsig.

Ons is baie gasvry verwelkom. Het sommer tuis gevoel. Blyplek voldoen aan vereistes en baie oulike stoep met ingeboude gasbraaier waarvan die uitsig pragtig is kyk in berg vas met pragtige bome.

Nerine S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine S

Rus vir die siel.

Dit was een van dié beste naweke weg vir ons. Ek en my niggies is vreeslik na aanmekaar, en het hierdie wonderlike plekkie ontdek. Dit is vêr genoeg uit die dorp dat die hustle en bustle jou nie steur nie, maar naby genoeg dat jy enige plek binne 10 min te voet kan bereik. Dit is rustig, skoon, warm en die ideale rusplek met die mooiste uitsig op die berge vanaf die stoepie. Dit is geleë aan die voet van 'n berg, dit maak beskikking vir staproetes reg op jou drumpel. Regtig 'n wonderlike plekkie. Madeleine is so verwelkomend en vriendelik, sy het ons regtig, soos die Engelse sê "gespoil" met hout vir die kaggel, melk in die yskas, 'n blik vol beskuit en genoeg komberse vir Afrika. Ons het dit vreeslik geniet, dit was eerlikwaar rus vir die siel.

Meander Stay se terugvoer

Dankie liefste Nelmarie.
Dis altyd so lekker om vriendelike, lewenslustige mense hier te hê. Dankie dat julle gekies het om hier te kom kuier. Julle is wonderlike, netjiese en aangename gaste.
Ek hoop ons sien julle weer!

Meander Stay
Christa S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Wel geleë, gerieflik, gasvry, kliëntediens.

Ons het heerlik gekuier met ons hondekind wat dit saam ons geniet het, loopafstand van winkels, restaurante en kunsgalerye. Staproetes toegang letterlik op die agterstoep. Cottage baie goed ingerig met heerlike kaggel en warmkomberse.

Meander Stay se terugvoer

Dankie Christa, dit was heerlik om jul te ontmoet. Ons is bly julle het die rustigheid en pragtige uitsigte hier geniet en ons vertrou ons dal jul weer sien.

Meander Stay
Esther M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther M

Had a great time.

Great hospitality and the owner was very friendly.

Elisma B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elisma B

Pragtige, snoesige plekkie. Die kaggel was hemels Baie vriendelike kliëntediens. Madeleine is baie hulpvaardig en vriendelik.

Net 'n paar wenke vir toekomstige gaste: 1. Die kombuis benodig 'n paar breekgoed (veral glase). 2. Die kombuis benodig ook 'n besem en meer skottelgoedwasseep. 3. Meer toiletpapier is benodig vir 4 gaste vir 3 aande. 4. Bouers oorkant die pad het ons ongemaklik laat voel, tot by die punt waar ons gordyn moes toetrek want hul het in ons kamer ingestaar terwyl ons reggemaak het. Ons verstaan die eienaar het niks met dit te doen nie, wou dit net onder hul aandag bring. Ons het hierdie plekkie so geniet, dit was sulke plesier om by Meander stay te bly! Die bord speletjies was so lekker!

Meander Stay se terugvoer

Dit was vir ons so lekker om jul te kon akkommodeer. Pragtige familie. Ons is so bly dat jul die cottage gerieflik gevind het en lekker gekuier het.
Rakende die bouery, gelukkig bou hulle nie oor naweke nie. Dan is als heerlik stil by ons. Daar is ook geen rede om onveilig te voel hier nie. Clarens ken nie misdaad nie en ons is baie bevoorreg.
Ons is ook bly dat ons bure bou want die opgradering van hul plek gaan pragtig wees.

Meander Stay
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82cbee96298784aefc5c6d6ed774db4cdade3536219d7e42a57dcfbe0cd8ffff5275cdb423cc9988845176dc3083cab6877d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 1 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.51492 28.41764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang