Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meant to Be

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Meant to Be
Netheid
3.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mariska A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska A

Mens kan nie net 1 keer gaan nie. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Ons het in die kothuis gebly. Dit was uiters fantasties en die eienaar doen baie moeite.

Meant to Be se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoer, Mariska.
Dit was 'n groot plesier om julle by Meant To Be te kon akkommodeer.
Julle is 5 ster gaste en ek kan julle vir enige gastehuise, selfsorg vakansie huise en kothuise aanbeveel.

Meant to Be
Heinrich L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich L

Dit was 'n meant to be there tipe naweek, sal elke keer hier kom bly.

Sal vir seker terugkom na meant to be, baie gelukkig met die diens, ligging is naby alles en daar was elke dag diere.

Meant to Be se terugvoer

Bly julle het verblyf geniet en sien uit om julle weer te ontvang. Kan julle aanbeveel by enige gastehuise.

Meant to Be
Hanna B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanna B

Presies soos geadverteer!

Eienaars se kommunikasie is baie goed, vriendelik en behulpsaam! Sekuriteit is uitstekend! Securicon kom dadelik uit as 'n alarm afgaan of paniek gedruk word, in ons geval per ongeluk. Eenheid is baie skoon en netjies. Baie dankie vir 'n heerlike bosvakansie!

Meant to Be se terugvoer

Bly jy het jou bosvakansie geniet, Hanna. Dit was 'n plesier om jou by Meant To Be te kon akkommodeer. Ons by Meant To Be probeer ons bes om ons gaste tuis te laat voel.
Groete
Linda

Meant to Be
Musa S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa S

It was ok.

Everything else was nice. It's just inside the house was tidy, not clean. We had to sweep the floors and under the bed. The main bedroom bed had only 3 legs. Found it eventually. No plug for the TV and decoder.

Meant to Be se terugvoer

The base of the queen-size bed has 6 legs. So, if there were only 3 legs, how could the base stand level? We clean the house the day before guests arrive and sweep under the beds. The plug in the wall and extension is behind the chair next to the TV, and the TV and decoder are plugged in.

Meant to Be
Retha J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Retha J

Altyd lekker in die bos.

Heerlik gerus en ontspan. Die kombuis se area is bietjie klein met min pakplek vir persoonlike goed. Die plek is pragtig en skoon. Ons laaste aand het die gastehuis oorkant die pad vreeslik hard musiek gespeel en geskree, die sekuriteit kon in 'n uur se tyd hul stil kry. Baie min weiding beskikbaar vir die wild in die park, dus was die kuiers van wild maar skaars as mens nie self korrels uit sit nie. Linda is altyd bereid om te help en baie vriendelik! Die WiFi is baie stadig, maar die bos was daar so ons het sonder dit klaar gekom!

Meant to Be se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer by Meant To Be. Bly jul kon lekker kuier en rus.
Groete
Linda

Meant to Be
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruis-weg 1556, Marlothpark, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcd8b95e1f771b1c0aceb4c2785756f0d9018444036fb7ae1099ff4e3e844515243e85167eec1aed0907d11922043c7ffdba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1556 Volstruis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.347243040343 31.759202860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang