Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mechells Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Duncan L
1 nag
5.0
Mei 2024

Very good. Very nice. Owner is very helpful. He went out of his way to ensure I was happy. Service is better than you may get in a more expensive place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjokkie B
1 nag
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie rustig, aangenaam en veilig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riet L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Netjies, gasvry en sentraal. Baie netjies, Mechell het baie moeite gedoen om seker te maak alles is reg tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jelliot H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Good sleep over for business. Was happy with my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hedemarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustig, knus en veilig. Ons is hartlik verwelkom en was beïndruk met die moeite wat gedoen word om gaste gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag
5.0
Mei 2023

Briljante, skoon, alles wat jy benodig in een. Sal weer hier bly. Ek het voertuigprobleme en Carl het uit sy pad gegaan om my met dir regte persone te laat kontak maak. Probleem was baie gou uitgesorteer. Baie warm ontvangs en uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Such warm hospitality. Such a refreshing stopover. Our travel took us much longer than expected. But they checked up on us to see that we were safe. Graciously met us at 9. 30 at night to welcome us and orientate us. Such thoughtful touches of water and biscuits. Well-equipped kitchen and tons of warm bedding. Such an oasis on a long journey. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie rustig, gerieflik en kindervriendelik. Ons het heerlik saam met oupa en ouma en die kids gekuier. Die eenhede is goed toegerus en selfs tydens beurtkrag was daar kragopwekkers and WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mechell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 47, Bodorp, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmMTQ5MzQwLTI1ZjctNDI4NC05Y2I5LTRjNzBlMGE3NDc4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 47 Milner Street Top Town 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.893954807564 26.8889230489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang