Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

MediStay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Thea S
1 nag
5.0
Nov 2024

Alles wat jy nodig het. Ligging ideaal. Baie lekker gebly. Gasvrou kry 'n 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan A
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Puik verblyf. Vriendelikste mees behulpsame gasvrou. Ek is hartlik verwelkom, en tegemoed gekom om vroeër in te klok. Die plek is pragtig, ingerig met alles wat mens nodig het. Silwerskoon en netjies & kraakvars linne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Veilig, netjies en gerieflik. Rustige, gerieflike verblyf naby die hospitaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Baie dankie vir julle kuier by ons en jou goeie terugvoering. Ons waardeer dit.

Henry Minnaar M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2025

The room was fine if you do not want to sleep past sun up. Accommodation was fair; however, the room we stayed in (No 9) has a skylight at the foot of the bed. This is very annoying, especially on a Saturday morning when the alarm does not have to go off at 06:00. In summary, the room was fine if you do not want to sleep past sun up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Betsie D
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Ek was eers skepties toe ek sien van die resensies gee 3/5 vir veiligheid aangesien ek alleen saam my seuntjie (6) gereis het, maar ek het glad nie onveilig gevoel nie. Plekkie was netjies en beddegoed was heerlik om op te slaap. Stort se waterdruk was fantasties en WiFi was sterk. Ek sal Medistay kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria Magdalena T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was baie lekker en gerieflik. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Goeie middag, Riekie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die resensie en ons hoop om julle weer te sien. Medistay groete, Minnele.

Louise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en gerieflike verblyf naby alles! Uitstekende oornag bestemming vir enige reisiger asook ideaal geleë vir hospitaal besoeke. Vriendelike gasvrou wat altyd bereid is om te help. Kamers is pragtig mooi skoon en netjies met alles wat nodig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
More Louise Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en ons hoop julle kom kuier weer vir ons - sonder mediese redes! Mooi week vir julle Minnele

Lucea R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Vinnige oornag. Heerlike groot kamer, baie netjies en baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Baie dankie vir jou goeie terugvoering, Lucea. Dit was aangenaam om jou te ontmoet en ons hoop ons sien jou weer. Medistay groete Minnele

Jaco V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly by MediStay. Sal beslis weer so maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Goeie more Jaco Baie dankie vir julle kuier by Medistay. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien Medistay groete Minnele

Jean K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Baie lekker verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Baie dankie vir julle kuier by ons en dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Medistay groete, Minnele

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Minnele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 700
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Leeuw-straat 31, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc31817483b55f75afb075696fdabd753795b9924d3f34226b30cf4b1ff3a48e48c169f351f8bbbf008e60a21a92132c121dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 1 mens 27 5 1 5 31 De Leeuw Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.229445650636 28.322234658861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456