Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MediStay

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Maria Magdalena T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was baie lekker en gerieflik. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Goeie middag, Riekie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die resensie en ons hoop om julle weer te sien. Medistay groete, Minnele.

Louise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en gerieflike verblyf naby alles! Uitstekende oornag bestemming vir enige reisiger asook ideaal geleë vir hospitaal besoeke. Vriendelike gasvrou wat altyd bereid is om te help. Kamers is pragtig mooi skoon en netjies met alles wat nodig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
More Louise Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en ons hoop julle kom kuier weer vir ons - sonder mediese redes! Mooi week vir julle Minnele

Lucea R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Vinnige oornag. Heerlike groot kamer, baie netjies en baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Baie dankie vir jou goeie terugvoering, Lucea. Dit was aangenaam om jou te ontmoet en ons hoop ons sien jou weer. Medistay groete Minnele

Jaco V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly by MediStay. Sal beslis weer so maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Goeie more Jaco Baie dankie vir julle kuier by Medistay. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien Medistay groete Minnele

Jean K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Baie lekker verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Baie dankie vir julle kuier by ons en dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Medistay groete, Minnele

Beatrice D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Netjies, skoon, gerieflik en veilig. Baie lekker gebly. Hulle het baie moeite gedoen vir ons gesin met vier kinders. Pragtige kamers en beddens slaap baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Uitstekende verblyf wat in alle verwagtinge voldoen. As jy in Bethlehem oorslaap hoef jy niks verder te soek nie. Die eenhede is puik gemeubileer, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Minnele
MediStay
Baie dankie vir julle besoek aan ons. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en hopenlik sien ons mekaar weer. Medistay groete, Minnele

Kenneth N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Funtastic. I had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Good morning Kenneth, Thank you for the review and your support. Hope we see you again in the near future. Medistay regards

Freddie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Het dit geniet om daar te bly. Baie vriendelik ontvang. Die kamer was netjies en skoon. Sal vir seker weer daar oornag. Ligging goed. word aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Well placed, priced, and comfortable stay. Well placed, priced, and comfortable stay and very hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Minnele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Leeuw-straat 31, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc31817483b55f75afb075696fdabd753795b9924d3f34226b30cf4b1ff3a48e48c169f351f8bbbf008e60a21a92132c121dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 31 De Leeuw Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.229445650636 28.322234658861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang