Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MediStay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Minnele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 22 resensies vir MediStay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maria Magdalena T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Magdalena T

Was baie lekker en gerieflik.

Baie lekker en gerieflik.

MediStay se terugvoer

Goeie middag, Riekie.

Dit was lekker om julle te ontmoet.

Dankie vir die resensie en ons hoop om julle weer te sien.

Medistay groete, Minnele.

MediStay
Louise C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Rustig en gerieflike verblyf naby alles!

Uitstekende oornag bestemming vir enige reisiger asook ideaal geleë vir hospitaal besoeke. Vriendelike gasvrou wat altyd bereid is om te help. Kamers is pragtig mooi skoon en netjies met alles wat nodig is!

MediStay se terugvoer

More Louise

Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en ons hoop julle kom kuier weer vir ons - sonder mediese redes!

Mooi week vir julle

Minnele

MediStay
Lucea R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucea R

Vinnige oornag.

Heerlike groot kamer, baie netjies en baie vriendelike personeel.

MediStay se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoering, Lucea.
Dit was aangenaam om jou te ontmoet en ons hoop ons sien jou weer.
Medistay groete
Minnele

MediStay
Jaco V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly by MediStay. Sal beslis weer so maak!

MediStay se terugvoer

Goeie more Jaco

Baie dankie vir julle kuier by Medistay.

Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien

Medistay groete
Minnele

MediStay
Jean K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean K

Baie lekker verblyf.

Sien sterre.

MediStay se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by ons en dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Medistay groete, Minnele

MediStay
Beatrice D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice D

Netjies, skoon, gerieflik en veilig.

Baie lekker gebly. Hulle het baie moeite gedoen vir ons gesin met vier kinders. Pragtige kamers en beddens slaap baie lekker.

Roelf D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf D

Uitstekende verblyf wat in alle verwagtinge voldoen.

As jy in Bethlehem oorslaap hoef jy niks verder te soek nie. Die eenhede is puik gemeubileer, netjies en skoon.

MediStay se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek aan ons. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en hopenlik sien ons mekaar weer. Medistay groete, Minnele

MediStay
Kenneth N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth N

Funtastic.

I had a wonderful stay.

MediStay se terugvoer

Good morning Kenneth,

Thank you for the review and your support.

Hope we see you again in the near future.

Medistay regards

MediStay
Freddie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie S

Het dit geniet om daar te bly.

Baie vriendelik ontvang. Die kamer was netjies en skoon. Sal vir seker weer daar oornag. Ligging goed. word aanbeveel.

Andre F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Well placed, priced, and comfortable stay.

Well placed, priced, and comfortable stay and very hospitable.

Annchen M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annchen M

Skoon en netjies verblyf.

Vriendelike en warm ontvangs. Kamers is modern, baie skoon en netjies. Ek sal dit beslis vir enige iemand wat Bethlehem besoek, aanbeveel.

Annatjie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie C

Minnele, die gasvrou, het ons baie vriendelik ontvang en ons kamer was heerlik warm met ons aankoms in 'n bitter koue Bethelehem.

Skoon, netjies en pragtig versier.

MediStay se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Annatjie

Dit was 'n voorreg om jou en jou familie te ontmoet. Hopenlik sien ons mekaar weer.

MediStay
Neels L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels L

Aangenaam, netjies, skoon en baie gasvry.

Die restaurant wat aanbeveel is, was baie lekker.

MediStay se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en goeie resensie

Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien

Vriendelike groete
Medistay

MediStay
Elsjé G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsjé G

Heerlike oornaggeriewe.

Goeie ligging en rustig. Veilige parkering. Naby die hospitaal. Naby alles - mall, eetplekke ens. Goeie kommunikasie. Netjies.

MediStay se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir die terugvoering en ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete. Minnele

MediStay
Riaan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Puik

Persoonlik ontvang, (ná ure). Gasvry en hulle het rondom my behoeftes aangepas. Ek hoef nie weer te soek of wonder waar ek sal oorbly nie.

MediStay se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Riaan.

Bly ons het jou ontmoet en hoop om jou weer te sien.

Vriendelike groete,
Medistay

MediStay
Dylan S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan S

Baie netjies en ek het 'n baie vriendelike welkom gekry.

Hulle laat 'n mens dadelik tuis voel, hulle is 'n redelike nuwe plekkie wat oopgemaak het, maar hulle het alles reg, hulle gee vir jou ook nodige informasie van kragonderbrekings ens.

MediStay se terugvoer

Beste Dylan,

Baie dankie vir jou resensie.

Ons sien uit om weer in die toekoms tot jou diens te wees.

Vriendelike MediStay groete!

MediStay
Michelle N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Lovely accommodation and very convenient.

The rooms are fresh and clean. The staff are friendly and helpful. Highly recommended.

MediStay se terugvoer

Dit was 'n voorreg on u te ontmoet.
Ons hoop om weer tot u diens te wees in die toekoms.
Vriendelike groete vanuit 'n koue Bethlehem.

MediStay
Pieter D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Vriendelike mense wat die ekstra myl stap, skoon en ruim verblyf.

Sien sterre.

MediStay se terugvoer

Baie dankie vir u besoek aan ons! Ons hoop om weer in die toekoms tot u diens te wees.

MediStay
Belinda A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda A

'n Gastehuis met alles wat jy nodig het.

Ons het so lekker by Medistay gebly. Sal def weer daar bespreek. Die gastehuis is pragtig en het alles wat jy kan nodig kry. Aangename personeel, pragtige kamer, heerlike beddens, en lekker koffie en beskuit. Die gastehuis is baie goed geleë in 'n rustige omgewing met veilige parkering.

MediStay se terugvoer

Beste Belinda,

Baie dankie vir jul besoek aan ons. Kom kuier gerus weer!

Vriendelike MediStay groete.

MediStay
Andre F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Enjoyable stay with proactive service.

Enjoyable stay with staff being proactive with service and possible requirements

MediStay se terugvoer

Dear Andre,

It was an absolute pleasure to accommodate you at MediStay! We hope to be of service to you again in the future.

Kind MediStay regards,

The MediStay Team.

MediStay
Spencer T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spencer T

Great home away from home experience.

Wonderful accommodation. Very good hostess with excellent people skills.

MediStay se terugvoer

Beste Spencer,

Dit was vir ons so lekker om julle by ons te kon hê. Ons hoop om weer in die toekoms tot u diens te wees.

Veilig wees en warm bly!

Vriendelike,
MediStay groete

MediStay
Ravin L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ravin L

The best stay in Bethlehem.

If it was possible to give a rating higher than 5, Medistay deserves it! This was hands down the absolute best stay I've had ever. By far the most pleasant experience from booking in until booking out. Exceptional service received from Medistay and the room was accommodated with everything you need. Thank you, especially to Nanki, for making the arrangements and going out of her way to make my stay a pleasant experience. I will definitely be a returning traveller and looking forward to it. Highly recommend! Thank you so much for everything.

MediStay se terugvoer

Dit was nou die lekkerste boodskap om vroeg op 'n Dinsdagoggend te lees! Baie dankie vir u tyd om die resensie oor ons selfsorg akkommodasie te skryf. Ons hoop om weer van diens tot u te wees in die toekoms.

Veilig wees en sien u gou weer!

MediStay
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Leeuw-straat 31, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc31817483b55f75afb075696fdabd753795b9924d3f34226b30cf4b1ff3a48e48c169f351f8bbbf008e60a21a92132c121dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 31 De Leeuw Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.229445650636 28.322234658861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang