Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MediStay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Leeuw-straat 31, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

MediStay bied lieflike verblyf aan sakereisigers, pasiënte en vakansiegangers net 30 m vanaf die Mediclinic Hoogland, Braun Dialise, Pathcare, algemene praktisyns en Ampath. Dihlabeng-hospitaal en die Mediese Sentrum is 900 m vanaf Medistay.

Die gastehuis bied verblyf in eenhede met lugversorging wat tussen 1 en 5 gaste kan akkommodeer. Al die eenhede het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke. Die ruim gesinskamers het hulle eie ingange, koningingrootte-beddens en enkelbeddens.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenhede is nie met stowe toegerus nie, maar 'n braaipan kan op versoek voorsien word. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is in elke eenheid beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en paniekknoppies wat aan die sekuriteitsbeheerkamer gekoppel is en "Spot Bot"-kameras word snags geaktiveer.

Skole, bekende restaurante, winkels en winkelsentrums is in 'n radius van 3 km vanaf Medistay geleë en daar is verskeie geriewe stapafstand vanaf die verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Thea S
5.0
Alles wat jy nodig het. Ligging ideaal. Baie lekker gebly. Gasvrou kry 'n 5 ster.
Nov 2024
Belinda G
5.0
Puik verblyf. Vriendelikste mees behulpsame gasvrou. Ek is hartlik verwelkom, en tegemoed gekom om vroeër in te klok. Die plek is pragtig, ingerig met...
Sien meer
Okt 2024
Louise C
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, netjies en gerieflik. Rustige, gerieflike verblyf naby die hospitaal!
Okt 2024
Betsie D
5.0
Baie lekker gebly. Ek was eers skepties toe ek sien van die resensies gee 3/5 vir veiligheid aangesien ek alleen saam my seuntjie (6) gereis het, maar...
Sien meer
Sep 2024
Maria Magdalena T
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker en gerieflik. Baie lekker en gerieflik.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Minnele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • De Leeuw-straat 31, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink MediStay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Leeuw-straat 31, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc31817483b55f75afb075696fdabd753795b9924d3f34226b30cf4b1ff3a48e48c169f351f8bbbf008e60a21a92132c121dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 1) 26 5 1 5 31 De Leeuw Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.229445650636 28.322234658861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang