Medolino Caravan Park
- Kapasiteit: 210 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stewart-weg 23, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Medolino Caravan Park bied lieflike kampeerplekke in Port Alfred, net 'n hanetreetjie vanaf die Kowierivier wat na die Indiese Oseaan vloei.
Daar is 35 lieflike kampeerplekke en elk bied slaapplek aan tussen 2 en 6 gaste. Elke kampeerplek is met gras bedek en het oorgenoeg skaduwee. Gaste het toegang tot 3 ablusiegeriewe met baddens, storte, toilette en wasbakke. Daar is 'n kragpunt, drom, kraan en draagbare braai.
Gaste kan swem, branderplankry, boot vaar, waterski en skubaduik. Die dorp het 'n prentjiemooi hawe en marina en bied hengelgeleenthede. Bathurst, 'n bekoorlike dorpie, is slegs 10 minute se ry vanaf die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Susanna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Stewart-weg 23, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Medolino Caravan Park het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 210 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stewart-weg 23, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang