Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Medon Luxury Suites

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Lizelle R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie baie netjies en geriewe uitstekend. Alles was perfek. Warm water was net 'n probleem, slegs een persoon kon Sondagoggend stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phathokuhle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Excellent. I enjoyed the stay and there was no noise which made our stay perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donald
Medon Luxury Suites
Thank you so much for your kind words. We're humbled and look forward to hosting you in the near future.

Kaylan V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Skoon en netjies. Dit was 'n baie skoon plek en netjies, maar daar was nie toilet papier nie. Dit is vir ons nie gesê dat ons dit self moes bring nie, so dit is net vir ander mense, sodat hulle dalk toilet papier moet saamvat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Donald
Medon Luxury Suites
I want to express my sincere apologies to you and your friends for the mishap. It could have been an oversight from our housekeeping team, but that's still not an excuse. We provide toilet paper free to all our guests and toiletries, and there is no need to bring one's own. Once again, my apologies. We look forward to hosting you again soon.

Rene P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Heerlik gebly, goeie sekuriteit en het alles gekry wat belowe is. Baie lekker en pragtig skoon. Probleem met warm water is aangemeld by die bestuurder. Ek sou graag 'n volle lengte spieël wou gehad het. Ook 'n spieël in die hoofslaapkamer vir grimering.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Donald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Halifax-straat 3, Key West, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7602b0dcfdfd80b68a18b3b52f5bf872cf116782f250d43c8c2b6f3597a105b4372a52a62635418c29d6c884909497a151c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 3 Halifax Street Key West 2191 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -26.0742289 28.0145373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang