Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerendahl@ Tyger Lake

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Meerendahl@ Tyger Lake
Netheid
4.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mariaan V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Super spesiaal.

Baie lekker gebly, sal definitief weer kom kuier.

Bronique B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronique B

Baie lekker en veilig.

Plek is stil en rustig. Goeie plekkie vir 'n wegbreek.

Lm / - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lm /

Rustige verblyf.

Mooi groot TV met net Netflix en geen nuus en sport. Jammer.

Jannie E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie E

Was bitter lekker daar, net swak kommunikasie van gasheer, maar verder 10/10.

Baie lekker, sal weer.

Pieter C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

Baie lekker, dankie.

Die voordeur se handvatsels aan die binnekant was los en is nog steeds los. Die stort se deur lek aan die onderkant. Die verblyf was heel aangenaam, dankie. Ek weet nie of die verblyf skoonmaakdienste verskaf nie, maar indien wel, was daar niemand om skoon te maak nie.

Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Niagaraweg 2, Tyger Waterfront, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24878e0a4aa8aaf9bd87ccbec466d389eb7757c143dc0ccda9e877fd432c1959a79c48d0e47c16afd7085db12911259d6d44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 425 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2 Niagara Road Tyger Waterfront 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.874160684044 18.628981912164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang