Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerendal Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michéle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir Meerendal Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mariska V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Baie gerieflik, baie stil en die atmosfeer was presies wat jy soek.

Baie mooi! Gerieflik, en die mooiste uitsig van die plaas!

Estelle B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Baie lekker.

Baie lekker gebly - aan alle behoeftes voldoen en die komplimentêre wyn was 'n bonus.

Petronella K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella K

Beautiful location.

Beautiful location. Neat, clean rooms. Meerendal is well located. We appreciated the wine tasting voucher.

Johan C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Best accommodation on a lovely and safe wine estate.

Best accommodation in the Northern Suburbs.

Anrita R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrita R

Very enjoyable stay.

A fabulous, peaceful and cozy venue to get away from everyday hustle and bustle.

Ennie M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ennie M

I enjoyed every moment of my stay; the wine tasting and everything else was perfect.

I was warmly welcomed. Although I arrived earlier than check-in time, I was accommodated, and my room was well-prepared. I enjoyed my stay.

Johan C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Warm, friendly service on lovely wine estate.

Best accommodation in Durbanville.

Wendy Y - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy Y

It was very nice, the surroundings. Everything is just on your doorstep.

Thanks to your employee at the reception desk, he was very welcoming and assisted me with everything.

Johan C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Enjoyed it.

Lovely accommodation.

Johan C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Lovely setting.

Best accommodation in Cape Town.

Johan C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Exceeded expectations.

Best accommodation in the Northern Suburbs of Cape Town.

Johan C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Exceed our expectations.

The best place to stay in the Northern suburbs of Cape Town.

Hanlie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B

'n Lieflike oornagplek.

Ons het heerlik gebly. Die kaggelvuurtjie in die sitkamer was 'n bonus.

Jessica V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Ons het Meerendal Boutique Hotel baie geniet.

Die hotelkamer was netjies en skoon met goeie diens. Die restaurante was baie gerieflik met lekker kos en ook goeie diens. Ons het geen klagtes met ons verblyf nie.

Lourentia S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourentia S

Uitstekend, goeie ligging. Restaurante op perseel is goed. Goeie diens gekry.

Heerlik gebly, baie mooi plaas.

Jacques M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Lekker gerus en staproete was ongelooflik.

Was fantasties. Jy hoef ook nie iewers heen te ry nie want dit is so lekker.

Dries P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries P

Puik hotelletjie met goeie diens!

Baie lekker gebly, gewyn, geoefen, geëet.

Cora V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora V

Pragtige plek. Luuks.

Baie lekker. Aangename ervaring.

Gerty D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty D

Meerendal Boutique Hotel is 'n besoek werd! Dit was heerlik!

Dit was een van die lekkerste plekke waar ons al ooit geslaap het!

Lanie J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie J

Pragtige plek.

Baie lekker gekuier, enigste fout wat ingeglip het, kamers 1, 2, 3 se toilette wou nie spoel nie.

Esthie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esthie V

Rustig

WiFi was nie konstant nie, en ons moes heeltyd weer "connect".

Werner R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner R

Maklik, gemaklik en goed geleë.

Lekker gebly, net jammer daar is nie ontbyt ingesluit nie.

Pierina O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierina O

Heerlike verblyf en kon ontspan.

Heerlike verblyf in 'n pragtige en gerieflike selfsorgeenheid met tuinwoonstel en 'n pragtige uitsig. Restaurante naby en bediening van heerlike kos. Bejaardes en gestremdes benodig net meer hulp en aandag t.o.v. parkering en bagasie-aandraery. Gerieflik naby aan Durbanville vir stadsgeriewe. Voel veilig.

Kyle R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle R

Calming.

Great family getaway. Easy access to restaurants, within walking distance from the cottage, and very family friendly.

Liza S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza S

Fantasties en gemaklik.

Sien sterre.

Ilze E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze E

Sou nice wees as hotelontbyt ingesluit was by die prys as 'n pakket by Bossa of 'n spesiale aanbod.

WiFi was baie swak in die kamer en kon nie werk nie. Die skuifdeurslot was stukkend en kon nie oop- of toesluit nie. Voordeur- en badkamerdeure bly nie oop nie. Kort beslis 'n ketel in die kamer, die koffiemasjien is te koud vir koffie. Die houtwerk kort beslis aandag.

Lizette V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette V

Slegs 'n oornagplek, ons program was vol.

Ongelukkig was dit vir my teleurstellend. Beautiful plek, maar met 'n airconditioner wat nie regtig warm maak nie. Ons was op 'n bitter koue dag daar. Stort kan nie 2 mense na mekaar hanteer met warm water nie, en die spesiale versoek wat geïgnoreer was, sal ek nie weer hier besoek nie. Ons het nie die restaurant ens. benut nie, ons program het dit nie toegelaat nie.

Hanlie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B

Heerlik!

Rustige atmosfeer was 'n bonus. Kan dalk net relings opsit by trappe.

Des B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des B

Best place that I have stayed at in many years.

Great accommodation and great service from a professional team.

Michael W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Perfect place to relax.

This is a really nice destination with 2 top class restaurants on site. Really has a lot to offer families.

Elmarie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Standards of excellence.

Well-appointed rooms, excellent quality! Enjoyed the coffee! Will recommend!

Naretha B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naretha B

Fantastiese ervaring gewees. Tick al die boksies. Hoogs aan te bevele.

Komplimentêre wyn en water was 'n groot verrassing. Ek het ook van die klein yskassie gehou. Alles was puik en volledig toegerus. Gaan beslis weer volgende keer daar oornag as ek die Kaap besoek. Ligging uitstekend en prys baie baie billik.

Adeline A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline A

Stunning stay.

Great location, views stunning, room and bathroom all clean, neat and very warm with the aircon.

Rynette P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynette P

Fantasties.

Was kort kuiertjie maar was asemrowend en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Kamer is perfek en skoon, Beddegoed is heerlik warm en skoon. Baie dankie sal weer kom kuier.

Maurine J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurine J

Uitstekende kwaliteit bed en linne.

Vir 'n rustige atmosfeer met asemrowende natuurskoon is dit verseker die plek om te besoek.

Cari V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cari V

Het elke oomblik geniet op Meerendal!

Daar is 2 Restaurante, volgende keer sal ons beslis hulle besoek. . Kamers is lekker groot en lekker koffie vir die oggende word voorsien.

Wilna V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Rustige, ontspanne atmosfeer.

Heerlike verblyf met twee baie goeie restaurante.

Piet D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D

Baie lekker en rustig.

'n Voorstel, klein asblik vir kamer, kort ook 'n groot asblik vir kombuis. 'n Elektriese ketel sal ook handig wees. Verder is die plek baie netjies en gerieflik. Kos by Bosa, puik en heerlik. Kos by La Romantica kort aandag, is teleurstellend.

Hanno M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno M

Deftig en stylvol.

Netjiese, groot, stylvolle kamers.

Tracy C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tracy C

Great location.

Although the location was perfect, the room was neat and clean, and the atmosphere was peaceful, the television channels did not work, and neither did the coffee machine. For the price paid, a breakfast voucher for one of the establishments on the premises would have been a nice touch and made the stay feel like it was value for money. Appreciated the sample bottles of white and red wine in the room.

Meerendal Boutique Hotel se terugvoer

Hi Tracy, I will definitely follow up with the staff on duty. Thank you for the feedback.
Regards. Michele

Meerendal Boutique Hotel
Glen H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Glen H

Extremely disorganised.

Arrived and checked in. Was then told I hadn't paid. Then told I had two rooms booked. Food at restaurant was sent back twice.

Meerendal Boutique Hotel se terugvoer

Hi Glen
Thank you for taking the time to review your stay. I am aware of the incident and found that this booking was made twice on our system. We cannot adjust the bookings that are made by other online systems.
I will inform the Restaurant owner of your feedback.

Kind regards
Michele

Meerendal Boutique Hotel
Angela B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela B

Beautiful.

The accommodation was great, the breakfast included in the stay was also great.

Meerendal Boutique Hotel se terugvoer

Dear Angela,
Thank you for choosing to stay at Meerendal Boutique Hotel.
You are happy that we succeeded in surpassing your expectations and look forward to welcoming you back soon.
Regards,
Michele and team

Meerendal Boutique Hotel
Brenda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Ongelooflike mooi plek en kamers.

Sien sterre.

Andrew P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew P

Ons wou baie naby aan Durbanville wees, en die plek is ideaal geleë. Dit was lekker om op die staproetes te stap.

Die volgende voorstelle: 1. Sal goed wees as gordyne toegemaak word in die aande. 2. Batterye vir die gebruik ligte en muurproppe sal lekker wees (met beurtkrag was ons in die donker gelaat). 3. Die sjampoo en seepbottels in die stort werk nie lekker nie. 4. Ons het nie geweet die water is komplimentêr nie (bietjie meer informasie met check-in sal lekker wees). 5. Was lekker dat die restaurant met ons gekommunikeer het per WhatsApp voor ons ingeklok het.

Vanaf
Vanaf R1 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 485
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vissershokpad, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e227af2a6dfae448a8c202b31524209c43160b36db0f2d848d94131aa89725e229856ca3fb9cd80fa8035c31ea4d24696f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 485 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Vissershok Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.79854997802 18.623612523079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang