Meerendal Boutique Hotel
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vissershokpad, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Meerendal Boutique Hotel is op die Meerendal Wynlandgoed in Durbanville en bied 'n pragtige uitsig op die Bolandberge en oor die wingerde. Dié Kaaps-Hollandse plaasopstal is oorspronklik as 'n gesinshuis gebou en is ondertussen in die Meerdendal Boutique Hotel omskep.
Die hotel bied suites wat uniek versier is en elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het ekstra lang koninggrootte-beddens met Egiptiese katoenlinne en en suite-badkamers met baddens en storte. Elke kamer het lugversorging, 'n espresso-masjien, satelliet-TV en 'n kluis.
Gratis WiFi is beskikbaar en parkeerplek word voorsien.
Gaste kan 'n heerlike maaltyd by Bossa Winelands Restaurant of Laromantica geniet wat 'n uitsig oor die wingerd, die golwende Tygerberg-heuwels en die dam bied.
Meerendal Boutique Hotel is net 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe en 32 km van die Kaapse middestad af.
Gaste kan van die berg- en voetlsaanroetes gebruik maak en daar is ook 'n wynproelokaal beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michéle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Vissershokpad, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Meerendal Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vissershokpad, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang