Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerhof Luxury Glamping

Tentekamp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Marcelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Stunning and peaceful. It was a beautiful stay. Such a peaceful place with the most stunning views. The only thing that I would change about the place is the bathroom - a little bit more privacy would be wonderful. Other than that, the place is stunning, the food we had at the restaurant was delicious and value for money, and the wines are delicious. Thank you, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

We will be back. Vir seker lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfect glamping experience close to Cape Town. Fantastic stay, host was wonderful. Will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicollette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantastic. Dit was asemrowend, definitief 'n wenner. My 2 jaar anniversary was top notch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, privaat, veilig. Dit was 'n heerlike wegbreek. Uitstekende waarde en genoeg hout vir 2 koue wintersaande. Spesiale voorbereidings was presies wat ons gereël het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige en rustige omgewing. Ons het ons twee aande baie geniet by Meerhof Luxury Glamping. Alles was daar wat 'n mens vir die twee aande benodig het en die stilte en pragtige uitsigte was presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Stil, rustig. Meerhof het ons verwagting oortref. Stil, pragtig en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth-ann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Hemel op 'n stukkie plaas. Die beste plek ooit. Beslis is dit my mees gunsteling plek. Soveel rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great place to go and just relax and forget about the world. Stay was great, even though it rained the whole time we still enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Een vir die boeke! Ons het 'n heerlike tyd gehad! Die verblyf was absoluut super! Ons het sommer ons volgende bespreking ook gemaak en sien uit na ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R46, Wynkelders Hoek Plaas, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cf2db95ee69501a57eabc5ed2c8cab455058aa113e089ff964c2cbb572237382e08a7d15befc0ca9de397214d91b5569e01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 Off the R46 Wynkelders Hoek Farm 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.409558866206 18.874193190144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang