Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Meerhof Luxury Glamping

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R46, Wynkelders Hoek Plaas, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Meerhof Luxury Glamping is op die Meerhof-wynlandgoed teen die skuinstes van die bekende Kasteelbergpas. Dit word omring deur koringlande, wingerde en olyfboorde.

Verblyf word aangebied in ’n privaat glanskamptent vir 2 gaste en dit werk met sonkrag. Hierdie oopplan-eenheid het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ook 'n warmbad buite die eenheid.

Die kombuis is met ’n gasstoof, bergwater, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en etes kan by die etenstafel voor die kaggel geniet word.

Die tent lei na ’n stoep wat ’n uitsig oor die omliggende omgewing het. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Gaste kan die staproetes verken en wyn en olywe proe. Hierdie eenheid is net 6 km vanaf Riebeeck Kasteel en 10 km vanaf Riebeek-Wes.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Braai
Warmbad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Cheryl C
Saam met lewensmaat
5.0
A little bit of heaven tucked away! Our only regret is that we didn't stay longer. Wonderful place to escape to and has everything you ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Javannah S
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to unwind from the city life. We had an amazing stay, the host was very friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Thelani M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Ontspannend. Baie lekker gewees. Rustig. Sal definitief weer gaan. Baie vriendelike mense wat daar werk.
Des 2024
Etienne T
Saam met lewensmaat
5.0
Die rustigheid en mooi view is al wat jy nodig het. Beslis die moeite werd. Beslis. Die verblyf is uitstekend en die natuur maak dit nog meer die moei...
Sien meer
Des 2024
Anton S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is definitief die geld en moeite werd. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R46, Wynkelders Hoek Plaas, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meerhof Luxury Glamping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R46, Wynkelders Hoek Plaas, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cf2db95ee69501a57eabc5ed2c8cab455058aa113e089ff964c2cbb572237382e08a7d15befc0ca9de397214d91b5569e01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 122 5 1 5 Off the R46 Wynkelders Hoek Farm 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.409558866206 18.874193190144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456