Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerhuis Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Meerhuis Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johane L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane L

Heerlik, rustig en naby die lagoon.

Dit was die lekkerste naweek vir ons as gesin. My kinders het heeltyd by die lagoon gespeel. Die uitsig was net asemrowend mooi en nie om te praat van die sonsondergang nie, en die cottage is verskriklik goed ingerig met alles wat jy nodig het. Ons sal definitief weer daar boek. Debbie was ook vreeslik akkommoderend met ons omdat ons vroeër wou inboek agv 'n gimnastiekkompetisie in Saldanha. Baie dankie.

Thomas A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas A

Fantasmagories.

Die plek was skoon en netjies met ons aankoms. Ons gasvrou was baie behulpsaam en baie vriendelik. Onbeskryflike uitsig. Sal beslis weer daarheen gaan.

Elmarie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Fantasties.

Mooiste huisie reg op die lagoon. Baie ekstras met uitstekende diens. Fantastiese see-uitsig.

Carin L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L

Die woonstel was pragtig skoon en alles wat ons nodig gehad het.

Ons het heerlik gebly.

Lorna S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna S

Vars seelug, mooi uitsigte en 'n pragtige kothuis!

Ons het nie net lekker gebly nie, ons het fantasties gebly! Hier skop jy skoene af en trek hul net weer aan as jy terug gaan stad toe. Meerhuis het alles! Ongelooflike see-uitsig en jy stap net 'n paar meter tot by die see. Ons het waarlik ontspan!

Elsabe C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Idillies te mooi om te beskryf sal definitief weer gaan en dit aanbeveel.

Ons het oornag hier op vakansie. Dit is idillise verblyf op die meer met die mooiste uitsig. Die gasvrou was ons goedgesind toe my man sy kar moes vat vir diens, sodat ek kon wag en ons bietjie later kon uitboek.

Lorna S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna S

Die perfekte seeplekkie! Jy kan nie vir beter vra nie!

Hier skop jy skoene af en ontspan. Die huisie het alles. Bring net jou klere en kos. Alles is perfek hier! As die wind waai, sit jy snoesig binne en staar uit na die mooi blou water. Hier is boeke om te lees en speletjies vir die koue winderige dae. Maar die beste is om net uit te stap en jy is by die lagoon. Ek kan nie wag om weer hier te bly nie.

Rinske K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinske K

Excellent stay and beautiful view.

We really enjoyed our stay at Meerhuis Cottage. The view is beautiful and you can just walk on the beach from the house. We visited the West Coast National Park which is nearby. Everything within walking distance. The house was very spacious and clean. We didn't miss anything.

Daniel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Friendly host.

Nice location right on the water. Spacious home with a cosy feel.

Antoinette S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S

Wou nie huis toe gaan nie. Die beste naweek in 'n lang tyd.

'n Stukkie hemel op aarde. My man kon sommer visvang net 'n paar tree van die huis. Die huis was spotless clean. Alle geriewe wat nodig is daar. Vriendelike ontvangs.

Robert P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert P

Clean and quiet with beautiful views.

Close to the beach where my Hobie is parked - had a wonderful stay.

Liezel T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel T

Heerlik rustig.

Skoon en netjies, pragtige uitsig vanaf die stoepie buite.

Elze Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elze Z

Dis 'n vleklose diamant van 'n vakansieplek!

Gasvrou Paula het 'n baie goeie aanvoeling vir ELKE behoefte van 'n vakansieganger. Soek iets en dis daar (bv. speletjies, leesboeke, ens.). Alle toerusting van hoë kwaliteit en in stand gehou. Baie goed geleë. Ons het oral gestap. Rustig en privaat. Heerlike vakansie, selfs met onverwagte reënweer. Sal vir enigeen aanbeveel.

Mary D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary D

It was my most enjoyable break away so far.

The view took our breaths away and the location is perfect. Beautiful garden and within in reach of everything. So peaceful and just what our wounded souls needed. Paula was a gracious host. The only down side was, that we could only stay for a weekend. It was like our home away from home. Would definitely go again.

Rachelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle D

Asemrowende uitsig, fantastiese beddens, als net so lekker en ons eienaars so vriendelik en behulpsaam.

Oor die algemeen is daar geen klagtes met die verblyf nie, want wie kan nou vra vir 'n beter uitsig? Hulle was besig om aan die paaie te werk so moes 'n bietjie van 'n ompad ry, maar dis die enigste negatief. Dankie Meerhuis Cottage, julle is awesome.

Ricardo F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo F

Home away from home.

Words can't describe what me and my family experience, no complaints, I'll advise anybody to visit Meerhuis Cottage, a house by the sea.

Martin H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H

Paula was a fantastic host.

The photos do no do the view justice. The cottage is very well equipped and attention to small details is obvious. Could not get closer to the Ocean.

Charleen B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen B

A beautiful cottage on the lagoon.

A lovely self-catering cottage right on the lagoon. Just beautiful. The weekend was like therapy. Will definitely be back.

Kinny Y - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kinny Y

Heerlik op die see, netjies en vriendelike gasvrou.

Ligging is fantasties, kon roei, fiets- en bootry. Goed ingerigte kombuis en was mooi skoon en netjies.

Melany U - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany U

The perfect getaway.

The cottage has everything you need and more. Lovely braai area and very safe lagoon for kids.

Marelise O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise O

Dit was heerlik.

Ek my moeder en 2 volwasse kinders het vir 3 dae die Meerhuis gehuur. Dit was 'n baie spesiale plekkie en ons het heerlik gekuier. Baie dankie.

Charles B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B

Heerlik gebly met watersport wat kinders geniet.

Vriendelike ontvangs met netjiese fasiliteite.

Marinay J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinay J

Fantasties. Rustige atmosfeer. Asemrowende uitsig.

Waarde vir my geld. Sal beslis weer gaan. Baie pragtige uitsigte en beslis baie veilig. Ongelooflike ervaring gewees.

Janine R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Lovely accommodation with fabulous view.

Pleasant stay, cleanliness of accommodation is excellent.

Ilse A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse A

Great, peaceful stay.

We enjoyed the beach on our doorstep! The black oystercatchers, the seagulls and the seal visiting!

Brian B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

Ideal setting with all the amenities available.

Meerhuis is a hidden gem. The owners have really thought of most things that a person would want when travelling and, apart from a washing machine (go figure), the availability of home tools makes Meerhuis a home from home. Paula was an excellent host and our overall experience at Meerhuis will ensure that we will return at a future date.

Liezel V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Mal oor die area en huis! Uitstekende gasvryheid van eienaars.

Verblyf was baie netjies en ruim met ‘n pragtige uitsig op die meer. Sal beslis weer by die Meerhuis tuisgaan. Duisend dankies Paula en Debbie.

Angela L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela L

Surprising, delightful and almost perfect.

Awesome location, perfect sized cottage, magnificent views, everything we needed and more. Had problems with my wifi connection.

Charl J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Charl J

Ontevrede.

Die foto's is nie hoe die eintlike cottage lyk nie, dit is soos 'n motorhuis wat omskep is in 'n cottage. Nie genoeg spasie vir 4 persone nie. Ons was kort-kort gevra om ons motors te skuif wat baie versteurend was.

Lillian V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian V

So lekker!

Vanaf die interaksie met bespreking, die vriendelike kommunikasie met die eienaars Debbie en Paula, tot die ligging en interieur van die huisie, was dit 'n baie aangename en moeitelose proses en verblyf.

Amanda E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Awesome!

My friends and I thoroughly enjoyed our stay. The place was beautiful. Paula was an amazing host. Will definitely visit again!

Kelvin R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kelvin R

Our weekend stay at Meerhuis Cottage was great!

The cottage was clean and neat and quite spacious. Paula and Debbie were super hostesses and were very accommodating, the location and view is amazing and was perfect for our kids who could play on the beach within view from the cottage. Although the cottage is situated close to Langebaan and all the amenities it is private and secluded. I would certainly recommend their establishment and would not think twice to stay there again, preferably for longer than a week. We will certainly come again!

Pieter E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Een week te kort gekuier.

Vir R1500 per dag, kan 'n skoomaakdiens gerus ingesluit word, veral as mens vir 7 dae bespreek.

Meerhuis Cottage se terugvoer

Ek is so jammer dat jul nie jul behoefte met my bespreek het nie, want dit kon gereël word. Aangesien die kothuis 'n selfsorg eenheid is en nie 'n gastehuis nie, is die vraag daarna meestal deur gaste wat 2 weke en langer bly. My innige spyt en vriendelike groete.

Meerhuis Cottage
Este B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este B

Heerlik, salig en pragtig!

Lieflike huis met 'n vriendelike gasvrou.

Judy J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J

Die kuier by Meerhuis was onbeskryflik lekker.

Indien moontlik sou ek Meerhuis 10 uit 5 punte gegee het. Die huisie is keurig ingerig en baie mooi en skoon. Paula is 'n uitstekende gasvrou en het ons met raad oor al ons vrae bygestaan. Ons was regtig hartseer om te vertrek en het ongelooflik lekker gekuier. Die kothuis het ook 'n fantastiese uitsig en mens kan net ontspan.

Lucy-anne V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy-anne V

Staying over at such a peaceful place is just priceless.

Breathtaking and tranquil. It was the perfect place for a break away from the city and girls catching up. Would definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Om oor te bly by so 'n rustige plek is net van onskatbare waarde.

Asemrowend en rustig. Dit was die perfekte plek vir 'n wegbreek van die stad en meisies wat wil inhaal. Sal beslis weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Meerhuis Cottage se terugvoer

Dankie Lucy-anne, julle was lekker gaste om te ontvang.

Meerhuis Cottage
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandbaai-singel, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgmYm8DbO0TMkNr8dsG9icuKudubYz1d09zPoalW5NrKlr6eqQ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense 36 5 1 5 Sandbaai Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.102252972217 18.030877738633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang