Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerhuis Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johane L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlik, rustig en naby die lagoon. Dit was die lekkerste naweek vir ons as gesin. My kinders het heeltyd by die lagoon gespeel. Die uitsig was net asemrowend mooi en nie om te praat van die sonsondergang nie, en die cottage is verskriklik goed ingerig met alles wat jy nodig het. Ons sal definitief weer daar boek. Debbie was ook vreeslik akkommoderend met ons omdat ons vroeër wou inboek agv 'n gimnastiekkompetisie in Saldanha. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasmagories. Die plek was skoon en netjies met ons aankoms. Ons gasvrou was baie behulpsaam en baie vriendelik. Onbeskryflike uitsig. Sal beslis weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Mooiste huisie reg op die lagoon. Baie ekstras met uitstekende diens. Fantastiese see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Die woonstel was pragtig skoon en alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vars seelug, mooi uitsigte en 'n pragtige kothuis! Ons het nie net lekker gebly nie, ons het fantasties gebly! Hier skop jy skoene af en trek hul net weer aan as jy terug gaan stad toe. Meerhuis het alles! Ongelooflike see-uitsig en jy stap net 'n paar meter tot by die see. Ons het waarlik ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Idillies te mooi om te beskryf sal definitief weer gaan en dit aanbeveel. Ons het oornag hier op vakansie. Dit is idillise verblyf op die meer met die mooiste uitsig. Die gasvrou was ons goedgesind toe my man sy kar moes vat vir diens, sodat ek kon wag en ons bietjie later kon uitboek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Die perfekte seeplekkie! Jy kan nie vir beter vra nie! Hier skop jy skoene af en ontspan. Die huisie het alles. Bring net jou klere en kos. Alles is perfek hier! As die wind waai, sit jy snoesig binne en staar uit na die mooi blou water. Hier is boeke om te lees en speletjies vir die koue winderige dae. Maar die beste is om net uit te stap en jy is by die lagoon. Ek kan nie wag om weer hier te bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinske K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Excellent stay and beautiful view. We really enjoyed our stay at Meerhuis Cottage. The view is beautiful and you can just walk on the beach from the house. We visited the West Coast National Park which is nearby. Everything within walking distance. The house was very spacious and clean. We didn't miss anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Friendly host. Nice location right on the water. Spacious home with a cosy feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Wou nie huis toe gaan nie. Die beste naweek in 'n lang tyd. 'n Stukkie hemel op aarde. My man kon sommer visvang net 'n paar tree van die huis. Die huis was spotless clean. Alle geriewe wat nodig is daar. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandbaai-singel, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgmYm8DbO0TMkNr8dsG9icuKudubYz1d09zPoalW5NrKlr6eqQ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense 36 5 1 5 Sandbaai Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.102252972217 18.030877738633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang