Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerhuis Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandbaai-singel, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Meerhuis Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Langebaan. Die ouwêreldse strandmeer-dorp is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en die verskeie besienswaardighede in die area kan verken.

Die knus kothuis het 2 slaapkamers, bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n lieflike see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die aparte badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Daar is 'n buitebraai en die perseel bied direkte toegang na die strand.

Die area bied verskeie aktiwiteite en sluit voëlkyk, visvang, perdry, kajakvaart, voetslaan, gholf, waterski en branderplankry.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bernice B
5.0
Beautiful views. Thank you for a lovely relaxing weekend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Johane L
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, rustig en naby die lagoon. Dit was die lekkerste naweek vir ons as gesin. My kinders het heeltyd by die lagoon gespeel. Die uitsig was net as...
Sien meer
Aug 2024
Thomas A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories. Die plek was skoon en netjies met ons aankoms. Ons gasvrou was baie behulpsaam en baie vriendelik. Onbeskryflike uitsig. Sal beslis we...
Sien meer
Jun 2024
Elmarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Mooiste huisie reg op die lagoon. Baie ekstras met uitstekende diens. Fantastiese see-uitsig.
Jan 2024
Carin L
Gesin met tieners
5.0
Die woonstel was pragtig skoon en alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gebly.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Sandbaai-singel, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meerhuis Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandbaai-singel, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgmYm8DbO0TMkNr8dsG9icuKudubYz1d09zPoalW5NrKlr6eqQ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 Sandbaai Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.102252972217 18.030877738633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang