Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkatjie

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bego-straat 57, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Meerkatjie bied gerieflike verblyf in 'n klein dorpie B&B in die dorpie Riviersonderend. Die B&B is in 'n rustige omgewing geleë, met toegang tot plaaslike winkels en restaurante in die dorpie.

Gerieflike verblyf word gebied in 1 gaste-eenheid met 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad. Daar is 'n enkelkamer wat aan die hoofslaapkamer gekoppel is, asook 'n kombuisie wat aan die hoofslaapkamer gekoppel is. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die hoofslaapkamer is ook toegerus met 'n TV en gaste het toegang tot WiFi.

Die pragtige berge is naby geleë, waar gaste in die berge kan stap en die hele dorp van bo kan bekyk. Die Riviersonderend Gholfbaan is 2,2 km vanaf die eiendom geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Meerkatjie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bego-straat 57, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meerkatjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bego-straat 57, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvHedjWpSL4qqCngfac0xtTN9TsnApmzAAl3Fj6FKfeJ6SIaPHt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 3 mense 6 5 1 5 57 Bego Street Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.153127023282 19.909964317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang