Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkat Compound

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Odette K
1 nag
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Rustige nagrus en skoon, ruim verblyf. Veilig met onderdak parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Very accommodating, comfortable, all necessities supplied. We were on a road trip and stayed 2 nights in Kakamas, while we explored the Orange River and Augrabies falls. We were received by friendly staff and the host who was very helpful and accommodating. The host explained to us what we can see and visit in the area. We really enjoyed our stay. The room was fully equipped, with all we needed. Towels and bedding were of high quality. Rooms were air-conditioned for a pleasant sleep. We had a dip in the swimming pool to cool down. Extra towels were provided. We will recommend the place to our friends. Thank you so much. See you again next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
1 nag
5.0
Aug 2023

Baie gemaklik. Ek en my swaksiende ma het daar oornag en hulle het verskriklik baie moeite gedoen om dit vir my ma gemaklik en spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie aangenaam. Het baie lekker gebly a.g.v. die diens en persoonlike aandag wat aan kliente verskaf word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morgan Milton N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Amazing. Amazing, had the best time at the facility, warm welcome and my family enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert P
1 nag
4.2
Feb 2024

Lekker geslaap. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma H
Kort verblyf Besigheidsreis
1.0
Jan 2024

Barbaars. Ons was nie oorweldigend vriendelik ontvang deur die personeel nie. Met aankoms was my 4 voet kind reeds sigbaar gewees. Voor ek ingeboek het, kon ek reeds verwittig gewees het dat geen troeteldiere welkom is nie. Ek is toegelaat om Donderdagaand te slaap sonder enige teëkanting of inligting dat ek die perseel moet verlaat nie. Een verskriklike kabaal op geskop en op my en my kollega geskree. Het ook geen begrip gehad dat ons vra om ons 10 min kans te gee om uit in slaapklere te verklee en met hom te gesels nie. Net onbedaarlik verder geskree op ons 2 dames. Verder het die yskas nie koud gemaak nie - ons het hom gestel na 1, 5 en 7 met tussenposes van 'n uur en het die yskas se temperatuur onveranderd gebly. Tweedens was daar geen warm water beskikbaar nie - ons al 3 het yskoud gestort. Die eienaar weier om my geld terug te betaal, wat ongrondwetlik is. Hy het my toegelaat om een nag te slaap en daartoe toegestem dat my troeteldiertjie saam my oornag. Volgens die wet is ek geregtig op my 2 aande se besprekingsfooi wat ek reeds vooruitbetaal het en na aanleiding van die eienaar se onkonsekwente optrede teenoor my troeteldier sowel as sy tekortkominge rakende die yskas en warm water. Ek verwag my 2 nagte betaling terug binne 24 uur, anders sal daar verdere stappe geneem word vir die ongerief en persoonlike viktimisasie verbaal teenoor my en my kollega. Uiterste swak diens - eienaar uiters ongeskik met geen intermenslike verhouding vir die akkommodasiebedryf nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Jean-pierre S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Dit voel of mens in 'n gastehuis bly. Skoon, netjies en aandag aan klein detail wat dit gemaklik maak om selfs net te oornag as jy reis. Daar is skottelgoedseep, koffie en tee en klein houertjies melk. Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie lekker. Net die beste, so mooi en baie vriendelike diens. Julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bella D
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Vir my en my ma vir 1 aand was dit perfek. Ons het NIKSmeer nodig gehad nie. Ons dogter was bietjie agterdogtig, sy het die foto's gesien. Ek en my ma was nie bang nie. Nee wat, die een wat nie in die Meerkat Compound wil oorslaap nie, is niks beter gewoond nie. Lekker gesels met die eienaar, al ons versoeke en vrae is beantwoord. Perfek. Ons het nooit bang of onveilig gevoel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francileen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerkat Compound, Langs die N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9261c1cc97357aff6f7c25e959642a37127ab9035a752b94fd06020e892f52824dcb940301da595f7aebdd6a8828aaea7c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 133 5 1 5 Meerkat Compound Off the N14 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.766601 20.617629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang