Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkat Compound

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerkat Compound, Langs die N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Meerkat Compound bied gerieflike, huislike selfsorgverblyf in Kakamas in die Noord-Kaap. The Meerkat Compound kan maklik bereik word met die N14, wat dit ideaal maak vir diegene wat reis na Namibië of wat die Kalahari wil verken.

Ons het 8 volledig toegeruste selfsorgkothuise, elkeen met 'n privaat badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv (kykNET ingesluit) en gratis WiFi. Die kothuise word daagliks skoongemaak.

'n Swembad, veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens is beskikbaar. Die eiendom word omhein deur 'n elektriese heining en toegang en daar is 'n afstandbeheerde hek waardeur toegang verkry word tot die perseel. Dit is ook stapafstand van Kakamas se dorpskern af.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Odette K
5.0
Waarde vir geld. Rustige nagrus en skoon, ruim verblyf. Veilig met onderdak parkering.
Aug 2024
Nick A
Gesin met tieners
5.0
Very accommodating, comfortable, all necessities supplied. We were on a road trip and stayed 2 nights in Kakamas, while we explored the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Sonja B
5.0
Baie gemaklik. Ek en my swaksiende ma het daar oornag en hulle het verskriklik baie moeite gedoen om dit vir my ma gemaklik en spesiaal te maak.
Aug 2023
Jean-pierre S
5.0
Dit voel of mens in 'n gastehuis bly. Skoon, netjies en aandag aan klein detail wat dit gemaklik maak om selfs net te oornag as jy reis. Daar is skott...
Sien meer
Mrt 2023
Gerhardus N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Net die beste, so mooi en baie vriendelike diens. Julle sien ons beslis weer.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francileen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Meerkat Compound, Langs die N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Meerkat Compound het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerkat Compound, Langs die N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9261c1cc97357aff6f7c25e959642a37127ab9035a752b94fd06020e892f52824dcb940301da595f7aebdd6a8828aaea7c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 133 5 1 5 Meerkat Compound Off the N14 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.766601 20.617629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang