Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkat Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Klaus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Meerkat Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liezel A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel A

Gemaklik en aangenaam.

So lekker gebly, dankie, en die kaggel was 'n aanwins. Sal definitief weer daar gaan bly en ook vir ander aanbeveel.

Leonard W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard W

Perfek. Als altyd lekker. Mense baie vriendelik. Eet baie lekker by Jollas.

Baie goed toegerus. Goeie vriendelike diens. Is altyd baie lekker om daar te bly.

Beate D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beate D

Ten volle toegerus, pragtige plek. Ruim met mooi dekor.

Was perfek, heerlike rustige naweek gewees. Baie interessante bordspelle, mooi musiek en baie boeke asook DVD's indien mens sou verveeld raak.

Johan M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Moeite werd.

Baie lekker gebly, dankie.

W V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
W V

Verblyf was awesome, braaier kort 'n rooster en 'n voertuig afdak sal dit meer van.

Baie, baie lekker, dankie!

Thinus V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Was 'n gerieflike oorslaap, maar paaie tot op Rosendal is 'n absolute nagmerrie.

Leef vertrek, kamers en badkamer is lekker groot met baie spasie. Water op Rosendal is beperk, dus het die eienaar gevra dat mens nie die bad moet gebruik nie.

Mathilda H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda H

Spacious and comfortable.

We had a lovely stay at Meerkat Manor, a very spacious house well located within the town of Rosendal. It was great value for money.

Krause B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krause B

Waarde vir geld! Sal verseker weer gaan!

Goeie ligging! Uitstekend!

Yolanda D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D

Die dorpie verras met sy mense en besienswaardighede.

My kinders in hulle twintigerjare het heerlik gekuier.

Colin V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin V

Vroeg uitgetrek as die pad in en uit dorp.

Lekker gebly maar swaar gery. Pad is nagmerrie in en uit dorp. Nie 'n plesier nie.

Retha R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha R

Ruimte en 'n heerlike stoep.

Die huis is ruim en die stoep is heerlik met 'n mooi uitsig.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leonard W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard W

Dit was weereens baie lekker by Meerkat Manor gewees.

Alles is baie lekker gewees. Die plek is goed toegerus en skoon. Kan dalk 'n afdak benodig vir byvoorbeeld as haal dan kan jou kar onder die dak staan.

Marius B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Uitstekend.

Kuier altyd lekker daar. Mooi uitsig en rustig.

Liezel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

We love Meerkat Manor in Rosendal.

We keep on going back.

Leonard W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard W

Baie gerus en baie lekker.

Die dorp is rustig en still. Die huis is goed toegerus baie veilig en lekker verblyf. Almal op dorp so vriendelik en gasvry.

Mariana B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Heerlike tyd van net rus.

Heerlike groot ruim, goed toegeruste huis met alles wat nodig is, naby restaurante en die mooiste uitsig oor die berge. Dit was ons tweede besoek aan Meerkat Manor en hoop daar gaan nog baie wees, veral omdat die hondjie ook welkom is.

Antoinette E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E

Baie, baie lekker gewees, Rosendal-inwoners baie vriendelik.

Meerkat baie mooi en skoon. Miskien later net 'n 2de badkamer oorweeg.

Riaan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Ons het baie lekker gebly.

Die spasie wat Meerkat Manor bied was onverwags baie, dit is beslis ongewoon vir naweekverblyf.

Leonard W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard W

Baie lekker. Rustige dorp. Waarde vir jou geld.

Die huis is baie goed toegerus met als wat jy nodig het. Daar is 'n lieflike braai wat mens kan gebruik. Baie skoon en netjies.

Liezel B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

Fantastic weekend, we'll be back!

Meerkat Manor has everything you need!

Gerhard M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Baie mooi huis. Pragtige uitsig, volledig toegerus en netjies.

Rosendal is 'n klein en stil dorp, perfek vir' n rustige wegbreek.

Phil F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phil F

Pragtige huis.

Wonderlike akkommodasie. Ongelukkig was daar meestal geen munisipale water of elektrisiteit nie.

Johannes P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes P

Gasvrye mense.

Kunsgalery, eetplekke, fietsry, stap, ontspan.

Johan J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Rustig.

Die bad lek en moet water die heeltyd laat inloop anders loop hy leeg. Vermoed dis by die prop, maar kon nie sien nie. Braaier was vuil en as lê oral by die ingang van huis.

Doret V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret V

Awesome Plek in 'n Awesome dorp

Ons het baie lekker gebly vir die naweek. Alles gehad wat ons benodig het - behalwe vir warm water die laaste oggend voor ons moes ry.

Meerkat Manor se terugvoer

Hi Doret,
Thank you for your friendly review. Sorry for the warm water failure on your last day. There is, unfortunately, a serious breakdown of water and electricity services in the Rosendal or Maute area. Everybody pitches in to get water running, pressure up, and electricity going. We hope to have the problems resolved in the near future. For the time being, we try to connect boreholes and solar systems to be self-sufficient at least on the waterside.
Best regards,
Klaus.

Meerkat Manor
Leonard W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard W

Die beste.

Daar is rus vir die siel en baie lekker stilte by meerkat manor. Goed toegerus met als wat mens nodig het. Sal hoogs aanbeveel dat Meerkat Manor waaiers of dakwaaiers aanskaf vir die Vrystaat se warm somers daggies in sitkamer asook in die slaapkamers vir die warm nagte.

Jeanette M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette M

Peaceful.

I really enjoyed my stay, and at least I had reasonable peace and quiet. My only concern is that the neighbours came onto the property while I was there (the gate was unlocked as I was waiting for my daughter) to help themselves to the fruit on the tree, then a few days later on our walk back we noticed someone climbing over the fence to get to the fruit again. A bit of courtesy would have gone a long way. Pity about their music for the first 2 days too, and that they have a squatter camp in their own back yard. Then, on the initial page, it showed that it was R690 per night, and I did not realise until later that I paid R800 per night.

Meerkat Manor se terugvoer

Dear Jeanette, we are pleased that you had a restful time at our house, even over the New Year period. We apologise for the surprise visits the ripe peaches brought. We will make clearer arrangements with our neighbours in the future. We hope that you enjoyed a big bowl full too. Regarding your price question, after checking with Travel Ground we can only conclude that you saw the R690 on the opening page before putting in the date which then showed the high season rate. We appreciated your longer stay and therefore offered the 5% discount on this rate. I can also add that we are now installing a large water tank which should help us bridge the water issues we are having in the area.
Warm regards and wishing you all the best for 2020
Carol & Klaus

Meerkat Manor
Esmarie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie B

Rustigheid in die Oos-Vrystaat.

Die huis is netjies, ruim en pragtig. Die kaggel was definitief die hoogtepunt van die huis. Ek het heeldag gelê en lees. Die kombuis is goed toegerus en ons het glad nie gesukkel nie. Die kommunikasie van die eienaars was flink. Al waaroor ek kan kla is die enkelbeddens se duvets is te klein so as 'n mens reguit lê steek jou voete uit of as jy op jou sy lê is jou rug oop. Daar was ekstra komberse so dit was nie 'n krisis nie. Die water van die dorp word gereeld afgesit lyk my, maar daar was genoeg emmers en bottels water voorsien om ons deur die langnaweek te sien. Julle sien ons definitief weer. Baie dankie vir die awesome blyplek.

Adri E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E

Rustig en baie lekker.

Meerkat Manor is 'n baie lekker blyplek vir oor 'n naweek. Wat wel sleg was, is dat daar nie 'n ketel beskikbaar was vir koffie nie en die loodgieterwerk van die huis kort werk.

Meerkat Manor se terugvoer

Thank you for the information Adri, a plumber is on the way.
Best regards,
Carol and Klaus

Meerkat Manor
Edgar K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edgar K

Nice house with a chickens and shack next door.

Nice house with all you need all nice and clean. 2 problems to consider before you pay full deposit up front. Rooster will wake you at 3am and 5am, etc. The town obviously has water supply problems, even though lots of water was stored in case of a cut off. We had two days without running water. Nice area to cycle on the district roads, very pretty indeed.

Joeninne J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeninne J

'n Aangename ervaring.

Die huis is 'n besonderse lekker kuierhuis. Alles was skoon en netjies. Ons sal graag weer daar oorbly.

Mirilene F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirilene F

Heerlik rustig, ruim en netjies!

Pragtige nuutgeboude sandsteenhuis en baie ruim vertrekke, wit linne, elektriese komberse.

Petro V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

We couldn't ask for anything better.

Enjoyed our stay at Meerkat Manor, will definitely write it up in the 'be-sure-to-book-again' list.

Meerkat Manor se terugvoer

Hi Petro,
Thanks a lot for the raving review. We are looking forward to hosting you again.
Warm regards,
Klaus & Carol

Meerkat Manor
Chris L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Pragtige huisie in die Vrystaat.

Baie oulike twee slaapkamer huis in Rosendal. Alles baie netjies en skoon. Ruim badkamer met 'n baie mooi bad en stort. Die huis is ideaal vir 'n wegbreeknaweek in die Vrystaat.

Meerkat Manor se terugvoer

Hi Jonette,
Thanks a lot for your kind review. We are looking forward to hosting you again.
Warm regards,
Klaus & Carol

Meerkat Manor
Chris A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A

Very good.

Elmo was very helpful and cheerful. The unit was spotless and comfortable.

Leonard W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard W

Was die beste en rustigste vakansie ooit.

Die Meerkat Manor was goed toegerus, en baie netjies en skoon.

Villeen S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Villeen S

Pragtig, netjies en skoon, veilig en rustig!

Heerlike huis met alles wat nodig is vir 'n rustige kuier in 'n pragtige dorpie en omgewing.

Emile M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile M

Wonderful experience, quiet and cosy in winter.

We enjoyed every minute of our stay. Tranquil, well equipped, tidy. Plan go again.

Meerkat Manor se terugvoer

Hi Emile,
Thank you for your great review. We are pleased that you liked our place. We hope to see you again.
Warm regards,
Carol and Klaus

Meerkat Manor
Jana M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M

Rustig.

Baie skoon en netjies. Kombuisware en linne goeie gehalte. Ruim en gerieflik.

Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R799
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Niekerk-straat 438, Rosendal, 9210, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWqzCgXOA2AjNLP3iOxEtuJbpuhlyyCVZxyelmONNh8lznNBec4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 438 Van Niekerk Street Rosendal 9210 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506542 27.935094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang