Meerkat Manor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Marthie B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Meerkat Manor se terugvoer
Hi
Dit was lekker om jul daar te hê. Dankie dat jul sulke goeie gaste was, kom gerus weer.
Groete
Meerkat Manor
Thea C - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lees meerMeerkat Manor se terugvoer
Was n groot voorreg om jul te kon huisves kom gerus weer hoop die swembad het bygedra tot die lekker vakansie
Annemie G - Des 2021
Algehele gradering
Sielerus en lafenis!
Lees meerMeerkat Manor se terugvoer
Groot plesier kom gerus weer.
Dankie dat jul die plek so mooi opgepas het.
Mianca M - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Meerkat Manor se terugvoer
jul is baie welkom om weer te kom bly julle het dit geniet.
Liezle E - Jan 2020
Algehele gradering
Een van die lekkerste vakansies!
Lees meerMeerkat Manor se terugvoer
Groot plesier kom gerus weer dalk is die splash pool al in voor die einde van die jaar
Dankie dat jul die plekkie so mooi opgepas het
Jacques V - Des 2020
Algehele gradering
Die beste waarde vir jou geld en skoon.
Meerkat Manor se terugvoer
Jy moet weer kom ek skuld jou nog 'n nag of 2.
Ronel E - Jan 2020
Algehele gradering
Meerkat Manor is 'n baie rustige, skoon, netjiese en veilige kompleks waar ons heerlik vakansie gehou het.
Lees meerMeerkat Manor se terugvoer
Dit was beslis lekker om jul daar te kon huisves , die braai reuke en potkos wat gemaak was, dis mos vakansie uit die boekke uit. Kom gerus weer. Dankie dat jul die plek so mooi opgepas het . Ons sit daalk binnekort 'n klein "splash pool" in.
Ian W - Des 2020
Algehele gradering
Great place, good value for money.
Alf V - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Meerkat Manor se terugvoer
Dit was vir ons 'n voorreg om jul daar te kon huisves vir jul vakansie kom gerus weer.
Ina-marie L - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike woonstel met meer as wat nodig is.
Meerkat Manor se terugvoer
Vreeslik bly jul het dit geniet kom gerus weer ma bly langer.....lol. Dankie dat jul die plekkie so netjies gelos het.
Groete
Jan
Clara S - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend, beslis waarde vir jou geld vir alles wat ingesluit is.
Meerkat Manor se terugvoer
Dit is vir ons net n groot plesier geweed kom gerus weer.
Vickey L - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus, lekker geslaap.
Meerkat Manor se terugvoer
Dit was n groot plesier om jul te kon huisves. Kom gerus weer en dankie dat jul ons plekkie so netjies gelos het.
Tiaan J - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik en netjies met alles wat jy benodig.
Meerkat Manor se terugvoer
Vreeslik bly julle het dit geniet en kom gerus weer.
Dorinka N - Jan 2017
Algehele gradering
Veiligste vakansiebestemming aan die Suidkus.
Lees meerMeerkat Manor se terugvoer
Ons is baie bly jul het dit geniet. Vir ons was dit baie lekker om mense daar te he wat ons plekkie so mooi opgepas het. Kom gerus weer. Voorspoed vir 2017
Corlia A - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike plek om te rus.
Meerkat Manor se terugvoer
Ons is baie bly jul het lekker gekuier . Kom gerus weer
Vriendelike groete
Meerkat Manor
Andrea J - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflike en veilige gesinsverblyf.
Meerkat Manor se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Dankie dat julle die plekkie so skoon gelos het. Kom gerus weer.
Seënwense
Meerkat Manor
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strachanstraat 584, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang