Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkat Manor

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Mart L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gerieflike verblyf op Komatipoort, naby Crocodile Bridge. Ek sal Meerkat Manor enige tyd aanbeveel. Die plekkies is baie netjies en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker oorgebly, netjies, vriendelik en veilig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Meerkat Manor is 'n baie netjiese en gerieflike plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pippie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfekte oornag plek. Pragtige plek met baie ruim en skoon kamer. Perfek vir 'n oornag slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige verblyf in 'n pragtige woonbuurt! Vriendelike ontvangs, netjies en skoon. Ons eenheid het 'n pragtige uitsig oor die Wildtuin en Mosambiek gehad, dus neem jou verkyker saam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariëtte R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar en was baie behulpsaam. Ruim kamer met al die nodige fasiliteite, alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Sal vir seker weer daar bly as ons weer Mosambiek toe gaan. Ons het baie lekker gebly, Ronnie en Div aangename gashere, mooi skoon kamers en pragtige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Diens was goed. Vriendelike gasheer. Gemaklike beddens met baie skoon geriewe. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Witte A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Alles is reg, geen probleem. Goeie diens, veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R860
R 860 R 774
per nag, vir 2 mense
Vanaf R860
R 860 R 774
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bosbokstraat 11, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmelPP6Hf4pMjtnoRsmgLSToQhWRCLPcLjcKgAsGgAjOhnArFrH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R860 nouVanaf R774 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 11 Bosbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -25.433673166246 31.96223795414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang