Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkat Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bosbokstraat 11, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Meerkat Manor Gastehuis is in Komatipoort, 'n gewilde bestemming vir toeriste van regoor die wêreld wat verblyf benodig op pad na die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland.

Verblyf word gebied in 'n splinternuwe gastehuis wat 'n heerlike bosveld-atmosfeer, maar terselfdertyd ook luukse geriewe bied. Met ons ongeëwenaarde uitsigte is die Krugerwildtuin en Mosambiek albei van hier af sigbaar. Die boomtoppe wat ons omring laat dit voel soos 'n ander wêreld.

By Meerkat Manor kan jy letterlik voel hoe die berg se vrede en stilte oor jou spoel. Vanaf die stoep kan jy die kameelperde, buffels en impala in die wildreservaat dophou, en self nou en dan 'n olifant gewaar. Teen skemer kan die gesnork van seekoeie gehoor word en met dagbreek vloei die Krokodilrivier se geruis saam met die vroeë-oggend voëlgeluide.

'n Sonkragstelse verlig die effek van beurtkrag.

Ons sien daarna uit om jou hier te verwelkom!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mart L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf op Komatipoort, naby Crocodile Bridge. Ek sal Meerkat Manor enige tyd aanbeveel. Die plekkies is baie netjies en bekostigbaar.
Nov 2024
Johan L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker oorgebly, netjies, vriendelik en veilig. Sien sterre.
Nov 2024
Mart L
Saam met lewensmaat
5.0
Meerkat Manor is 'n baie netjiese en gerieflike plek. Sien sterre.
Aug 2024
Pippie K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag plek. Pragtige plek met baie ruim en skoon kamer. Perfek vir 'n oornag slaapplek.
Mei 2024
Leon S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige verblyf in 'n pragtige woonbuurt! Vriendelike ontvangs, netjies en skoon. Ons eenheid het 'n pragtige uitsig oor die Wildtuin en Mosambiek ge...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bosbokstraat 11, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Meerkat Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bosbokstraat 11, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmelPP6Hf4pMjtnoRsmgLSToQhWRCLPcLjcKgAsGgAjOhnArFrH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 11 Bosbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -25.433673166246 31.96223795414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang