Meerkat Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richterstraat 6, Pionierspark, Windhoek, 0000, Khomas
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Meerkat Manor is 'n selfsorg-eenheid in Windhoek, in die hartjie van Namibië. Die verblyf is ideaal vir gesinswegbreek en oornagverblyf tussen bestemmings.
Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat met koningingrootte-beddens ingerig is en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer lei na die onderdak-gemeubileerde binnehof.
Die ruim kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n wasmasjien asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vloei na die leefarea wat gemeubileer is met 'n 4-sitplek-eetkamertafel asook genoeg sitplek voor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Wi-Fi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Richterstraat 6, Pionierspark, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Meerkat Manor het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richterstraat 6, Pionierspark, Windhoek, 0000, Khomas