Meerkat Selfsorg Akkommodasie 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Striatastraat 327, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Meerkat Selfsorg Akkommodasie 2 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Vanderkloof. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders wat op soek is na 'n rustige gesinswegbreek.
Dié woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 sitkamer banke wat kan gebruik word vir slaap banke vir kinders.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, ysmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maande
Ligging
- Striatastraat 327, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Vanderkloof Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Striatastraat 327, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang