Meerkat Selfsorg Akkommodasie 1
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Striata-straat 327, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Meerkat Selfsorg Akkommodasie 1 is 'n knus selfsorg-vakansiewoonstel in Vanderkloof. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Twee enkel Disc-o-bed kamp beddens is beskikaar vir kinders.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Striata-straat 327, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Vanderkloof Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Striata-straat 327, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang