Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Eduard L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige goeie nagrus. Dit was lekker om te oornag by Meerkat. Baie gemaklike bed. Meerkat is eenkant weg van die stofstrate van Nieu-Bethesda, maar ook nie te ver van alles af nie. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker gerus in stil, rustige atmosfeer. Baie mooi plek, rustige atmosfeer, koel en baie veilig. Lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Baie dankie vir julle gawe resensie! Ons hoop julle sal weer by ons kom kuier.

Hannelie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vrede! Lieflike eenheid in pragtige tuin met mooiste rose. Luukse beddegoed en goed versorgde eenheid. Groot bederf en lafenis vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Hallo, ons waardeer julle goeie resensie en julle kuier by Meerkat. Ons hoop ons sien julle weer vir 'n volgende kuier. Hier is nog baie om te sien! Vriendelike groete Tutti Graham

Janke P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gesellig. Baie lekker gebly, die gasvrou het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Meerkat was die beste. Fantasties. Baie dankie vir die lekkerste slaap. Luukse beddegoed en kussings was die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Baie dankie vir die mooi resensie, Lorraine! Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete Tutti

Denver H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We enjoyed every moment of our stay at Meerkat! We loved every moment of our stay at Meerkat and appreciated the friendliness of the hostess and the staff. If you love going off the beaten track, it is a destination and accommodation I would recommend. Despite its relative isolation, the town has a wide variety of attractions that can keep one occupied and the people are welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Good value for money. Nice quiet location away from the main house. Nice, relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Thank you for the good review, Stephen. We appreciate it. Do come again!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Cosy and comfy. Was there for Stoep Tasting. Great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Thank you for the nice review, Gordon. It's always a pleasure having you as guests.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johanna C Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 454, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31be7c6b0835b92235285f6ca3d29783d28e184b2e0da7f9c3bcac0866fa67aaa1261b058cc04e0b5dfe2221e23e33f575ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 172 5 1 5 454 Pienaar Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.872696957707 24.551615416976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang