Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Stephen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Good value for money. Nice quiet location away from the main house. Nice, relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Cosy and comfy. Was there for Stoep Tasting. Great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Thank you for the nice review, Gordon. It's always a pleasure having you as guests.

Gordon W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Lovely. Always a lovely stay. The host is attentive and the room is well appointed and comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Thank you Gordon, we are beginning to count on seeing you every year with Stoeptasting. It's always good to welcome you.

Christo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie rustig en uniek. Ons het baie lekker gebly. Alles was baie netjies en skoon in 'n baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Baie dankie vir die gawe resensie, Christo. Kom kuier gerus eendag weer by ons!

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons kan Meerkat sterk aanbeveel. Ons het waardering vir die fyn afronding van die plek en gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Baie dankie vir jou mooi woorde Chris. Dit was baie gaaf om jou te ontmoet. Kom kuier gerus weer.

Wiehan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ongelooflik. Ongelooflike mooi omgewing, rustigheid vanself en net alles wat jy nodig het. Definitief 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Baie dankie vir die gawe resensie, Wiehan! Kom kuier gerus weer as julle hier verby gaan.

Gerda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustige verblyf met pragtige uitsig en goed toegerus. Ons is vriendelik ontvang. Die verblyf was uiters netjies en baie goed toegerus. Ons sal weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Baie dankie vir die mooi resensie, Gerda. Ons waardeer dit baie. Kom kuier weer by ons!

Phyllis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie dankie Tutti, ons het dit weereens baie geniet om daar te bly! Dis ons 2e keer wat ons by die akkommodasie bederf word met die pragtige omgewing en Tutti se wonderlike gasvryheid en uitstekende kommunikasie en hulp met enige iets wat versoek word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Baie dankie Phyllis, julle is altyd welkom! Ons hoop ons kan altyd vir julle 'n spesiale lekker plekkie bied op julle reise hier verby.

Hanta H
1 nag
5.0
Mrt 2024

Manjifieke, magiese meerkat. Hierdie oornagplekkie is seker een van die mooiste, gerieflikste plekke waar ek al ooit oornag het, boonop op een van die mooiste plekke in die land. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons is gul ontvang en kon heerlik rus op die rusbank of gemaklikste koninggrootte bed ooit in die lieflike koel leefarea of die lowerige tuin. Die kombuis is puik toegerus en alles is netjies, skoon en lyk splinternuut. Ons het baie veilig gevoel en kon heerlik ontspan. Ek sal hierdie plekkie aanbeveel vir enigiemand wat verblyf in hierdie streek soek. Jy sal dit nie berou nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna C
Meerkat
Baie dankie Hanta, vir jou lieflike resensie. Dis gaste soos julle wat die kroon span op ons ervaring as gastehuiseienaars. Kom kuier gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johanna C Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 454, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31be7c6b0835b92235285f6ca3d29783d28e184b2e0da7f9c3bcac0866fa67aaa1261b058cc04e0b5dfe2221e23e33f575ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 162 5 1 5 454 Pienaar Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.872696957707 24.551615416976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang