Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Dit was uitsonderlik. Die wild het tot teen die huis gekom. In die aande was daar nagapies wat die tyd opgehelder het. Die plek is modern en het alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Dankie. So dankbaar dat jou kinders hul wittebrood so geniet het. Hoop hul kom elke jr vir hul huweliksherdenking kuier.

Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het baie lekker gekuier, die diere het elke dag vir ons kom kuier. Dit was awesome. Die uitkyk by die rivier is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Amazing, rustig en die moeite werd. Ons het dit baie geniet. Die eienaar is amazing en so behulpsaam. Ek kan sien dis haar passie. Die naweek en definitief die blyplek het ons verwagtinge oortref. Die huis is presies soos op die fotos. Ons kom beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Baie dankie, Samantha. Dit was so lekker om julle as gaste te kon hê. Dankie dat julle sulke amazing gaste was. Matilda

Burger N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik. Ons het heerlik gekuier ten spyte van die koue weer. Die netjiese pled bied alles wat nodig is en nog meer. Die goed geplaatste vensters nooi die bos binne van alle hoeke van die huis. Baie dankie vir die voorreg om in julle plek te kon tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Baie dankie. So lekker om te weet jul het dit geniet en alles was vir jul perfek. Julle is baie welkom.

Jaime V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

So cosy and welcoming. This was one of the best stays I've had in Marloth. Even though you are relatively close to other houses, you still have that feeling of seclusion. The house is clean and beautifully decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Thank you Jaime. Hope to see you back soon. Matilda

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflike en gesellige verblyf in goedtoegeruste eenheid. Gerieflike en gesellige verblyf in goedtoegeruste eenheid. Eienares was baie behulpsaam en het goeie raad verskaf. Eenheid is naby die rivier met goeie uitkykpunte na die Kruger Nasionale Park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Hi Hannelie. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom. Dankie dat julle sulke bedagsame gaste was.

Fransie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie rustige omgewing, naby rivier! Plek is so mooi, skoon, netjies. Baie lekker! Stunning plek, goed geleë, baie goed toegerus! Matilda is so behulpsaam en vriendlik. Gaan definitief weer gaan! Dankie! Ons het heerlik fiets gery!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Vreeslik dankie vir die mooi resensie. Dit maak my hart warm klop as ek weet gaste geniet die huis net so baie soos ek. Julle is altyd welkom. So bly julle het heerlik gerus.

Patrick K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

We stayed for 8 days and will return again. Very enjoyable. I will book to stay there again next year. What a peaceful, tranquil environment to stay. The close proximity of the local animals was fantastic. We even had a swim in the lovely little pool.The Olde World decor was so tastefully done, with excellent, functional equipment throughout. Matilda was such a friendly and always helpful hostess. We will recommend, and return, soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Thank you Patrick. You were great guests! Looking forward to your next stay.

Elizabeth M D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

- Hidden bushveld paradise -. The house is nestled privately in the heart of the bush. Modern built with beautiful interior and wooden furniture. Two lovely bathrooms, two bedrooms, and a stunning kitchen and living area with large wall windows. This place gives one a 'home away from home' feel. The swimming pool on a patio setting, together with air conditioning inside, makes it an even more wonderful stay. It is nice to cool down after coming back from a game drive in the Kruger nearby. You get spoiled by the many wildlife sightings within the park: kudus, warthogs, duikers, "Bambi" deer, giraffes, zebras, wildebeests, velvet monkeys, bush babies, etc. The walking/4x4 trail next to the Kruger fence, alongside the Crocodile river, is any sunrise & sunset lover's dream! Meerkatgat provides safe parking and a braai area to enjoy those bushfire evenings. A 10/10 recommendation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Thank you so much for the positive feedback, Elizabeth. You are welcome any time.

Gert S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Pragtige netjiese verblyf. Fantastiese verblyf! Ligging is puik naby die rivier met baie diere wat gereeld kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Gert. Julle was net sulke fantastiese gaste ook. Dankie dat julle Meerkatgat so mooi opgepas het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Matilda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 175

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 470
per nag, vir 4 mense
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 470
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3341, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF3ERZANL20dhk6SwsB4piSHolJDKpOKEZXrLKGi6kLV5j7WQCQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R2 470 per nag, vir 4 mense 144 5 1 5 3341 Seekoei Road Marloth Park 0001 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.340622605427 31.81139588356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang