Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerlust 12

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Justin B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Was nice and comfortable. My stay with friends was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reonald H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker naby die see. Baie baie lekker gebly. Dierbare gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Awesome. It is awesome to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker ruim en netjies. Parkering voor die deur gerieflik. Mooi plekkie. Oulik. Lekker gebly ja, lekker ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaretha D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Aangenaam. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. 'n Paar voorstelle ter verbetering: 1. 'n Houer in die yskas vir water sal gerieflik wees, veral op 'n warm dag. 2. Ons is gewoond aan komplimentêre koffie, tee en melk, ens. by meeste gastehuise - veral as mens net vir 1 nag oorbly. 3. Die waaier in die kamer lawaai baie. 4. Die stort se glas is gekraak en water spuit op interessante plekke uit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anna-Marie
Meerlust 12
Hi Margaretha, Baie dankie vir jou terugvoering, ons sal beslis na die stort kyk en die nodige veranderinge aanbring. Daar is wel 'n 1 liter waterkan beskikbaar in die kombuiskas. 12 Meerlust is 'n selfsorg eenheid, ons is glad nie 'n gastehuis nie. Ons het al in die verlede koffie en tee saamgegee, maar het dan besef dit word meer 'n gastehuis en dan verwag die gaste ook ander eienskappe van 'n gastehuis bv daaglikse skoonmaakdienste, etes ens. Ons gaan ongelukkig hou by selfsorg opsie, waar ons slegs die volgende verskaf: 1 x toilet rol Handdoeke Opwas lappie Skottelgoed seep Handseep in die badkamer. Sout en peper Swart sak Linne Dan op versoek kan daar skoon linne en hoeddoeke na 3 dae aangevra word Groete Anna-Marie

Lp J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lekker en gerieflik. Het baie lekker gebly. Die ligging was sentraal tussen die wynlande en die Kaap self.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf
3.4
Apr 2023

Waarde vir geld. Dit was 'n gerieflike eenheid maar beurtkrag is hier om te bly, ek wil nie 21:00 in die aand arriveer binne in beurtkrag en ek kry net 'n kers, skaf noodligte aan, asseblief.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Leonie S
Kort verblyf
2.4
Jan 2023

Knap eers plekkie bietjie op. Baie outydse meubels in plekkie. Geen skoon handdoek word vervang nie. Was oortrek van miere.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Anna-Marie
Meerlust 12
Middag Leonie, Jammer dat julle ons nie ingelig het van die probleme tydens die verblyf nie, maar ons gaan probeer om dit reg te stel vir die volgende gaste. Ons het bietjie die plek gefumigate nadat julle weg is vir die miere. Ons vervang slegs die handdoeke vir gaste wat 5 dae of langer bly ( julle verblyf was slegs 3 dae) , ons sal wel dit vervang indien dit aangevra word. Jammer dat julle nie die vrymoedigheid gehad het om ons te laat weet tydens julle verblyf nie. Groete Anna-Marie

Zulpha K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Perfect. Had a very lovely, relaxing and peaceful stay the host was wonderful and very friendly and I will definitely go back and recommend this place to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stewart A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2022

Convenient and comfortable. We enjoyed the stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerluststraat 12, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4183000d8a8635d29249610c9fdd2d7e3b6ee57700904297b8840f1f2bdb35e70c283764dac6924446218705b4948d358aba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 12 Meerlust Street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.113729464146 18.846463933366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang