Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerlust 12

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Meerlust 12
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Justin B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin B

Was nice and comfortable.

My stay with friends was good.

Reonald H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reonald H

Lekker naby die see.

Baie baie lekker gebly. Dierbare gasvrou.

Bonita D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita D

Awesome.

It is awesome to stay there.

Louis K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Lekker ruim en netjies. Parkering voor die deur gerieflik. Mooi plekkie. Oulik.

Lekker gebly ja, lekker ruim en goed toegerus.

Margaretha D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaretha D

Aangenaam.

Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. 'n Paar voorstelle ter verbetering: 1. 'n Houer in die yskas vir water sal gerieflik wees, veral op 'n warm dag. 2. Ons is gewoond aan komplimentêre koffie, tee en melk, ens. by meeste gastehuise - veral as mens net vir 1 nag oorbly. 3. Die waaier in die kamer lawaai baie. 4. Die stort se glas is gekraak en water spuit op interessante plekke uit.

Meerlust 12 se terugvoer

Hi Margaretha,

Baie dankie vir jou terugvoering, ons sal beslis na die stort kyk en die nodige veranderinge aanbring.

Daar is wel 'n 1 liter waterkan beskikbaar in die kombuiskas.

12 Meerlust is 'n selfsorg eenheid, ons is glad nie 'n gastehuis nie. Ons het al in die verlede koffie en tee saamgegee, maar het dan besef dit word meer 'n gastehuis en dan verwag die gaste ook ander eienskappe van 'n gastehuis bv daaglikse skoonmaakdienste, etes ens. Ons gaan ongelukkig hou by selfsorg opsie, waar ons slegs die volgende verskaf:
1 x toilet rol
Handdoeke
Opwas lappie
Skottelgoed seep
Handseep in die badkamer.
Sout en peper
Swart sak
Linne

Dan op versoek kan daar skoon linne en hoeddoeke na 3 dae aangevra word

Groete
Anna-Marie

Meerlust 12
Lp J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lp J

Lekker en gerieflik.

Het baie lekker gebly. Die ligging was sentraal tussen die wynlande en die Kaap self.

Erika V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Waarde vir geld.

Dit was 'n gerieflike eenheid maar beurtkrag is hier om te bly, ek wil nie 21:00 in die aand arriveer binne in beurtkrag en ek kry net 'n kers, skaf noodligte aan, asseblief.

Leonie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leonie S

Knap eers plekkie bietjie op.

Baie outydse meubels in plekkie. Geen skoon handdoek word vervang nie. Was oortrek van miere.

Meerlust 12 se terugvoer

Middag Leonie,
Jammer dat julle ons nie ingelig het van die probleme tydens die verblyf nie, maar ons gaan probeer om dit reg te stel vir die volgende gaste.
Ons het bietjie die plek gefumigate nadat julle weg is vir die miere.
Ons vervang slegs die handdoeke vir gaste wat 5 dae of langer bly ( julle verblyf was slegs 3 dae) , ons sal wel dit vervang indien dit aangevra word. Jammer dat julle nie die vrymoedigheid gehad het om ons te laat weet tydens julle verblyf nie.
Groete Anna-Marie

Meerlust 12
Zulpha K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zulpha K

Perfect.

Had a very lovely, relaxing and peaceful stay the host was wonderful and very friendly and I will definitely go back and recommend this place to everyone.

Stewart A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart A

Convenient and comfortable.

We enjoyed the stay, thank you.

Dalene P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dalene P

Kuier was lekker. Akkommodasie het te kort geskiet.

Meerlust is seker reg vir mense wat net 'n dag of 2 bly. Ons het 10 dae gebly. Die beddegoed en handdoeke is nie een keer vervang nie. Die asblik is glad nie skoongemaak nie. Daar is geen voorsiening gemaak vir wanneer daar beurtkrag is nie. Geen lampe of kerse of iets nie. So vir langtermyn definitief nie.

Leroy F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroy F

Alles was perfek.

Als was perfek en netjies, ek's mal daroor.

Kim C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim C

Oh we had an awesome stay there. Welcomed with such great kindness. Awesome host.

What more can I say. The place is so beautiful and we loved the quiet open air. So relaxing. Family that host are very very nice. Need to go again, we were very satisfied with everything!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

O, ons het lekker daar gebly. Was verwelkom met soveel deernis. Awesome gasheer.

Wat meer kan ek sê? Die plek is so mooi en ons was mal oor die stilte en die ope lug. So ontspannend. Gesin was dit besit is baie, baie oulik. Moet weer gaan, ons was tevrede met als!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hester P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P

Heerlik oorgeslaap, huislike atmosfeer.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou, sal beslis weer daar oorslaap wanneer ons weer in Strand aandoen. Alles baie netjies, skoon en 'n lekker huislike atmosfeer!

Maridene M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maridene M

Bo my verwagting!

Dit was heerlik. Alles wat mens nodig het, was daar. My verwagtinge oortref!

Evelyn T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn T

Pragtige huislike akkommodasie.

Plekkie is regtig waarde vir geld. Baie netjies en die ligging is goed. Dalk net 'n houertjie aanbring in die stort vir shower jel.

Meerlust 12 se terugvoer

Baie dankie vir teruvoering Evelyn, dit help altyd om te weet wat dit vir gaste beter kan maak.

Meerlust 12
Ralph D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph D

Relaxing, great hosts.

Will definitely visit again.

Lalie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lalie V

Bitter koud

Ek sal aanbeveel hul sit koffie, tee, suiker en melk in die huisie as verwelkoming vir gaste. Die kussings is regtig pap, dus kom dit voor asof daar genoeg kussings is maar mens moet 4 opmekaar sit om as 2 te dien. Dis verskriklik koud binne die huisie so ons het verkluim. Daar glad nie genoeg komberse nie. Ons het vir dieselfde geld getrek na 'n woonstel op die strand wat baie verwelkomend en warm was.

Johanavin D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanavin D

Dit was rustig.

Ons hosts kan net bietjie meer met ons interact het. Dit was lekker om op jou eie te wees maar jy wil ook met diie mense kommunikeer want hle moet jou leer ken en ons moet voel ons hoort daar want ons is in hele plek as 'n familie. Ons waardeer die privacy maar wys darem dat julle ook ons respect soos ons julle plek respect.

Kaylin F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin F

Baie lekker gewees alles was gemaklik. Eienaars baie vriendelik.

Slaapplek was genoeg en baie gemaklik gewees.

Theresa D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Comfortable, cosy and convenient.

What a great weekend away we had for my husband's birthday. We were just relaxed and laid back and enjoyed the quiet breakaway. Anna-Marie was a splendid host.

Sandra H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H

Waarde vir geld.

Woonplek baie sentraal geleë, baie still en rustig.

Jacqueline P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline P

Ons het dit baie geniet, wou nog langer bly.

Ons het oornag daar. Dit was baie nice. Die eienaars is so vriendelik en laat mens tuis en gemaklik voel. Sal definitief weer gaan.

Brenton B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenton B

Goeie waarde vir geld.

Ons verblyf by Meerlust 12 was baie aangenaam. Die tweeslaapkamerwoonstel is netjies en goed ingerig. Die eienaars, Johan en sy vrou is vriendelike mense wat enige gas welkom en op sy of haar gemak sal laat voel. Ek kan Meerlust 12 beslis aanbeveel vir diegene wat waarde vir hulle geld soek.

Engela C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela C

Netjies en pragtig.

Ons het heerlik gebly, jammer dit was so kort, maar sal weer van hierdie blyplek gebruik maak. Ontvangs was baie vriendelik. Als het voldoen aan ons vereistes.

Christopher C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C

Nice and quiet - value for money.

See stars.

Elfredo L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elfredo L

Dit was alles die moeite werd om by Meerlust te kon wees.

Alles was die moeite werd gewees, veilige parkering en alles was aangenaam vandat ons daar gearriveer het, net televisiestelsel wat ons bietjie laat sukkel het, maar ek sal Meerlust aanraai vir ander ook. Goeie plek.

Jennifer M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer M

Rustig, ontspannend, familie tyd, huis weg van jou eie huis af en vriendelike gasvrou.

Voorwaar 'n tuiste weg van jou eie huis. 'n Vriendelike gasvrou wie jou onmiddellik tuis laat voel. Eenheid is goed toegerus en geleë in 'n rustige omgewing.

Leon B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Baie netjies, skoon en gerieflike verblyf, asook veilig.

Die verblyf was 'n baie aangename ervaring, dit was netjies, skoon en ruim vertrekke asook veilig en die eienaar was baie vriendelik. Reëlings en kommunikasie was baie goed en ons sal die plek hoog aanbeveel.

Ariana Catharina B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ariana Catharina B

Baie netjies en skoon. Sal weer hier bly.

Baie netjies en skoon. Goeie ligging vir my behoeftes en baie veilig gevoel. Kar is ook veilig agter hekke.

José D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
José D

Nagrus met gemoedsrus. Baie dankie.

Netheid en veiligheid is die belangrikste vir ons. Daar is altyd plek vir verbetering en klein dinge wat aandag nodig het. Ons sal weer terugkom.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerluststraat 12, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4183000d8a8635d29249610c9fdd2d7e3b6ee57700904297b8840f1f2bdb35e70c283764dac6924446218705b4948d358aba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 12 Meerlust Street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.113729464146 18.846463933366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang