Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerlust 12

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerluststraat 12, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Meerlust 12 bied gehalte-verblyf en is in Strand geleë. Dis ideaal vir 'n gesin of oornaggaste. Die eenheid is naby talle restaurante en winkels, en bied maklike toegang tot die strand.

Meerlust 12 het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en daar is gratis WiFi. Daar is ’n slim-TV met Netflix, Showmax. Gaste kan met hul eie rekening by DStv Now inteken.

Verder is daar braaigeriewe, en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Justin B
Saam met vriende
5.0
Was nice and comfortable. My stay with friends was good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Reonald H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker naby die see. Baie baie lekker gebly. Dierbare gasvrou.
Des 2023
Bonita D
Saam met vriende
5.0
Awesome. It is awesome to stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Lp J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en gerieflik. Het baie lekker gebly. Die ligging was sentraal tussen die wynlande en die Kaap self.
Jan 2023
Louis K
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker ruim en netjies. Parkering voor die deur gerieflik. Mooi plekkie. Oulik. Lekker gebly ja, lekker ruim en goed toegerus.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Meerluststraat 12, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meerlust 12 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerluststraat 12, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4183000d8a8635d29249610c9fdd2d7e3b6ee57700904297b8840f1f2bdb35e70c283764dac6924446218705b4948d358aba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 12 Meerlust Street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.113729464146 18.846463933366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang