Meermin BK
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Elrien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Renette P - Jan 2020
Algehele gradering
Werk goed vir groot families.
Salome V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Meermin BK se terugvoer
Salome,
Baie dankie vir die resensie.
Dit doen ons harte goed om te hoor gaste het dit geniet by ons huis.
Ons hoop julle sal kies om gou weer daar te wil gaan rus.
Meermin
Bestuur.
Letisia V - Des 2015
Algehele gradering
Die huis was nie presies wat ek verwag het nie.
Meermin BK se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons het kritiek nodig om te verbeter.
Ons is bewus dat die huis aandag nodig het en daarom is die prys relatief laag in vergelyking met huise van dieselfe grootte. Soos wat ons verbeterings aanbring, sal huurgeld dus ook aangepas word.
Soos telefonies bespreek sal die DStv geld aan julle terugbetaal word om te vergoed vir die ongerief.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Svea-laan 9, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang